file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #12364 by Ansa_S
Ek is soooo lui vir hokkie oefening vandag wil eerder bietjie 'n middagslapie vang.

Oe en more moet ek 2 ja 2 hokkiewedstryde umpire!! Ek gaan saterdag nie kan loop nie!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #12361 by klippie
Ag nee man, dit klink of dit dieselfde ding is wat die gynie gebruik om 'n inwendige sonar te doen. Ek was soos Ansa - nie geweet wat dit is wat ingedruk word nie - net gefokus op die skerm. Maar ek stem saam - dit is bietjie gross. Bietjie baie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #12359 by Morgan
haha ja presies ansa dis baie erger as jy weet wat op jou wag!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #12357 by Ansa_S
Ek het met my eerste inwendige sonar nie gekyk wat dokter gaan gebruik nie en dit was toe nie so erg nie net ongemaklik, en ek vertel toe vir dh dis 'n baie dun ding wat hulle gebruik en toe met die miskraam toe ek weer gaan vir inwendige sonar toe sien ek maar die ding is nie so dun nie, en toe is dit sommer vir my ekstra ongemaklik!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #12349 by Driekie
En ek is terug - sjoe maar ons is besig vandag!!

Ek het ok die smsie gekry - ek hou regtig duime vas vir Paisley - hierdie keer met dubbeld soveel swemmertjies moet dit net eenvoudig werk!!!!

Aiai Dassie en almal - dis soo cool vir almal wat nou antwoorde gan kry binnekort!!!!

Klippie - daai inwendige sonars is flippen gross!!!Die apparaat wat dok gebruik is n "wand" wat klein kamera inhet en dan gebruik hulle so n tipe lube en n kondoom bo-oor die "wand" om binne jou baarmoeder te kyk...sorry vir tmi maar dis very gross!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #12348 by G Baby
Klippie-net nie lekker om so op jou einde inwendig ondersoek te word nie. Seker bederf om vir 8 maande net uitwendige sonars te he.
Die inwendige ondersoek vorige kere was vir my maar ongemaklik en seer.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #12347 by Ansa_S
O gats ek onthou nou as AF nie die naweek kom nie moet ek maandagoggend vroeg gaan toets het dokter gese, so ek sal moet wegglip by die skool en saalopening skip, hopenlik is dit koud by ons dat ek 'n langmou hemp of iets kan aantrek sodat my nuuskierige moedertjie nie die naald se merk sien nie!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account