file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #12379 by sexy~hexy
Vir my was die inwendige sonar weer nie so sleg nie, ek het gesien wat hy doen en met wat. Gynie het Woensdag (terwyl ek gespot het), ook inwendig 'n sonar gedoen, GELUKKIG was daar nie regtig AF nie. Voel maar net weird, asof iets in jou eierstokke kriewel :S

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #12378 by Kriek
My gynie gesels so met n mens as jy gaan vir inwendige sonar, voor jy weet wat aangaan is dit verby

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #12377 by Tienka
Goeie genade maar julle kan klets :laugh: Ek kannie onthou wat ek die afgelope 10 bladsye gelees het nie, so baie geluk, sterkte en ek hou duime vas vir die wat dit nodig het.

Ek is by die huis, het lugweg infeksie, voel gagga maar nie te erg nie, die uitasem is vir my die ergste, dis erger as normaal maar die dr se my longe is op hierdie stadium nog reg, moet dit maar dophou.

Ek sal julle later weer sien, gaan nou die girls by die skool haal en dan in die bed klim, sal vanaand weer kom opvang.

Lekker dag vir almal

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #12376 by Ansa_S
Ek kan nog die inwendige sonar vat maar die papsmeer was vir my erg, dis 'n vrek aardige gevoel as hulle so krap! eiu eiu eiu

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #12373 by Driekie
Hehehe Ansa - ek sal jou ruil - ek het lus om so bietjie te hardloop, ek voel dit in my boude.Ek raak dik!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #12372 by Kriek
Sjoe, ek verdwyn net vir n uur en julle gesels n hond uit n bos uit.
Het Paisley se sms gekry, bid regtig hard dat dit die keer gaan werk.
Het sop resepte gekry, dankie, my man gaan gatvol raak vir sop die winter

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #12370 by Lia
Hehe, dis nie rerig gross nie, net 'n weird gevoel. Seker anders as jy al so ver swanger is.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account