file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #12408 by Strik*kie
Tienka hoop jy word gou beter jong, dis slegte tyd van die jaar. Lekker rus.

Ansa....hmmmmmmm klink nogals +!!!! ;)

En Paisley, :woohoo: Hierdie keer is dit so!!!!! :woohoo:

Voel baie gaga vandag, moodswings wat skrik vir niks. So gaan maar bietjie roofkyk.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #12406 by Driekie
Toemaar Ansa - vir my voel ek weer kramperig vandag en of my blaas heeltyd vol is. Ek is nou so reg by OV datums - ag ek hoop regtig my liewe DH se mannetjies vind hulle weg die maand.My munchkin is amper twee en ek wil nie n te groot gap he nie..
Ek voel al soos n konyn..raak net nie preggy soos ene nie..haha!

So gepraat van konyne...my sussie het so n paar maande terug begin konyne aanhou en dis wragtie so - hulle kan letterlik elke 3/4 weke preggy raak en pop so iets soos 4-6kleintjies uit elke keer....AMAZING!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #12404 by marie r
tienka hoop jy word gou gesond & dat jy weer een van die dae lekker saam met ons gaan chat.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #12403 by Lia
Ansa, ek is sooo saam met jou op die papsmeer, hou niks daarvan nie.

Agnee Tienka, ek hoop jy word gou gesond !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #12401 by sexy~hexy
Ai julle, ek voel net so "lig" deesdae. My gemoed voel beter, ek is so dankbaar vir die nuwe huisie waarin ons bly. Dis asof DH en Jayden ook gelukkiger is. DH het die nuwe werk gekry en Jayden is ook rustiger. Om te dink so twee of drie weke terug was ek down in the dumps. Regtig vir my gevoel die Here het van ons vergeet. Maar dit word net keer op keer bewys, ons tyd is nie SY tyd nie. Geduld is die wagwoord - good things come to those who wait.

Ek wil net dankie se vir julle almal, julle is great en dankie vir al die ondersteuning en gebede en ore wat luister en almal wat raad gee. Mag julle almal in oorvloed terug ontvang dit wat julle uitdeel :side:

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #12397 by Kriek
Ansa'tjie, hier kom n ding, en hierdie keer gaan daai peanut sit.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #12396 by Ansa_S
Lekker doeks Tienka dis al wat help as mens siek is. Hoop jy voel gou beter!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account