file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #12394 by sexy~hexy
Ja Tienka, hoop jy word gou gesond, klim in die bed en rus lekker, jou meisiekind kan na haar boetie kyk en vir ma met rus laat ;)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #12389 by Dassie
Hoop jy voel gou beter Tienka.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #12388 by Driekie
Ek stem yukkie!!!!!Daai gekrap is erg!!

Jys reg Klippie - wanner dit gedoen word wanner jy nie swanger is nie is dit nog ok.Maar dis eina as jy swanger is.Jyt alreeds n baba daarbinne en dan druk hulle nog daai ding in - net nie lekker nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #12387 by Ansa_S
Ag Driekie ek is klaar dik, so ek het die draf nodig! As ek maandag toets en nie swanger is nie, moet ek regtig op 'n ernstige dieet gaan!!!!!!

Hier kom bietjie TMI so die wat nie wil lees nie, maak toe jul oe!

Ek het so snaakse gevoel bo op my "privaat", dit voel amper soos die vel wat rek of trek, ek weet nie lekker hoe om dit te beskryf nie. Dis nie aanhoudend nie maar so nou en dan dit trek partykeer so dat dit voel soos 'n trekkerige branderige gevoel! Hoop nie sy word groter nie ha ha ha

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #12384 by sexy~hexy
Ek dog nog gynie is besig met papsmeer toe is hy al klaar. So dit hang seker maar af van gynie tot gynie, en elke vrou wat dit anders ervaar :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #12383 by Dassie
Ek was seker nou al 3 keer vir 'n inwendige sonar. :S

Dis altyd baie ongemaklik.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #12380 by Driekie
Amper vergeet - ek het ok gekry dankie!!!!Ek is moeg vir boring plein ertjie en/of groentesop - ek wil dinge die winter op-jazz - dalk help dit dat ons vinniger swanger raak, dis mos lekker cuddle en karfoefel-weer in die winter!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account