file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #11620 by Kriek
Anje, ek dink ons het almal al persoonlike goed hier bespreek, gelukkig dink ek nie enige iemand dink snaaks daaroor of dat dit onvanpas is nie, ten minste weet ons almal waarheen om te gaan as ons raad nodig het met iets. ((((( hugs )))))

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #11613 by Lia
Skies ek sien nou oom strikdas wil vir Charlaine sien - hoop sy kry goeie nuus.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #11610 by Lia
Askies julle, ek besef nou hoe onvanpas dit is om so persoonlike ding hier te bespreek. Sal regtig probeer om dit nie weer te doen nie. Maar dankie vir julle insette.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #11609 by Lia
Strikkie, dis 'n goeie idee, ek dink ek sal dit probeer.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #11608 by Kriek
Shame Anje, sterkte met die ding, kan nie maklik wees nie.
Driekie, weet jy hoekom Strikdas vir Charlaine wil sien ??

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #11601 by Lia
My man het gister die vrou se naam en nr ook gekry in sy google search, hulle twee het in 2009 nog saam 'n kinder byeenkoms vir 'n kerk gereel en hulle word daarop aangedui as mnr. en mev. xxxxx, wat my net meer laat wonder. Albei se nrs is op die dokument. Ek is net te vrek bang om die vrou te bel, ek is bang vir wat ek gaan hoor - maar dit is dalk ons laaste uitweg om seker te maak van die feite. Dit voel net 'n bietjie te agterbaks vir my om dit te doen. Sal nog besluit daaroor.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #11597 by Strik*kie
Anje, ja dit is heeltemal te oud en dis waar wat Kriek se die baggage gaan altyd daar wees. As julle more met haar praat, wees maar geduldig en verduidelik dat dit net oor omgee gaan en nie dat julle haar besluite vir haar wil neem nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account