file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #11745 by Laliek
Hallo julle almal!

Sjoe, het lanklaas ingeloer - het kans gehad om so vinnig hier en daar op ttc in april te post, 4 girls het in afgelope twee dae daar hulle BFP gekry :laugh:

Hoe gaan dit met julle almal? Ek het so hier en daar opgevang so here goes:

Ansa - sterkte en daai BFP is dalk naby!
Morgan en Gbaby - min dae vir julle!
Hexy, Strikkie, Anje, Driekie, Kriek, Slakkie, Klippie - wie mis ek?? Hallooo!
Paisley - sterkte vir more girl sal aan jou dink

Ok so met my gaan dit goed, AF het gister haar nasty gesig gewys soo uurrrgghh. Anyway het besluit om nie te wag vir 1 Junie afspraak by Dri Strikdas nie maar ek gaan oor 2 weke (10 Mei) na Dr Hogewind - oom strikdas se vennoot - toe! Yipppeeeee, ek is soooo opgewonde daaroor - het amazing dinge oor hom gehoor ook sover so ek weet ek sal in goeie hande wees.

So Strikkie - jou afspraak is mos 7 Junie - as jy myne wil vat 1 Junie is jy meer as welkom - dis 1 Junie 12h00 vir 12h30?

Lekker aand verder julle - ek hoop ek kan meer inlog van nou af weer :dry: :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #11730 by G Baby
Hallo julle,jammer was bietjie mia gewees vandag. Een van daai dol dae gewees,wat mens net rondhardloop .
Nelria ek mis jou heeltyd!! Hoe voel jy nog? Jy het nie baie lank oor nie-kan jy glo die einde is in sig. Hoe gan met jou swottings.
Ansa-sterkte vir jou ook,sleg as mens nie weet wat aangaan nie,mag dit wat moet gebeur!
Morgan en jy-voel dit of jou maag ok op die grond al hang?
My baba l? so laag,voel of ek op die se kop gaan sit as ek sit.....

Ons eet sop en broodtjies vanaand-groente en butternut-my man kan kies,die res vries ek.

Lekker aand vir julle ek chat more weer

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #11684 by Strik*kie
Ja dink ek gaan dit probeer soos jy se, dalk is dit die antwoord.

Lekker aandjie ek het nog 30 minute.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #11680 by Kriek
Strikkie is dit nie, meel, eier, en weer meel nie ??

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #11676 by Kriek
Ok julle, ek gaan ook nou baai se, amper huis toe gaan tyd vir my. Lekker aand vir julle almal, sien julle more.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #11674 by Strik*kie
Ja , ek spice sommer die meel en dan druk ek die steak in eier en dan in die deeg. Ek probeer al heeldag onthou of moet eers dip in eier of eers in meel, want my degies val altyd af voor steak gaar is. lol

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #11670 by Kriek
Klink lekker Strikkie, is dit n krummel degie wat jy om die steakies sit ?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account