file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #11857 by Lia
More more dames

Tx julle, ek het toe nie die vrou gebel nie, het besluit ons sal net duidelik op 'n mooi manier vir my sussie se hoe ons voel en hoop sy neem iets in. Ons kan haar nie iets maak doen nie, maar ons kan vir haar se hoe ons voel. Sy se sy het die ou nou gelos, maar ons sal maar sien wat gebeur. PS: Ons het sommer gereel dat haar een vriend haar saam vat op 'n kamp in Mei en haar goeie vriendin in die Kaap sal haar oor so week of wat bel as die stof gaan le het vir ondersteuning - sonder dat my sussie agterkom ons het met hulle gepraat - net sodat sy 'n bietjie ekstra ondersteuning en afleiding het.

Lalie, geluk met jou vroeer afspraak, sterkte en ek hoop hy het vir jou goeie nuus.

G, shame man, miskien is dit dalk 'n goeie idee om jou twee maar by 'n dr uit te kry voor dit erger raak. Sterkte met die regpak - dis altyd lekker as die regpak klaar is, want dan weet jy weer waar is wat.

Hexy, hoop jy kry jou tuimeldroeer.

Hlise, ek is in PTA. Ons gaan drink koffie so nou en dan, jy is welkom om ons te join as jy wil.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #11853 by Kriek
More almal, die son skyn darem vandag hier by ons, te lekker, maar toe vergeet ek om my wasgoed op te hang wat ek vanoggend gewas het, lekker stupid. lol
G, sterkte met die twee siek kindertjies, myne is darem nou weer gesond, nou is dit elke oggend Scotts Emulsion en ek sit sommer die humidifier ook elke aand aan, hoop net ek kan dit so hou.
Nelria, bly om te hoor die baby shower was so lekker.
Hlise, ek bly in Krugersdorp, my seuntjie is 3 jaar en 4 maande, ttc nou al weer vir 2 jaar en 4 maande, maar op die stadium is ttc nie meer op my lys van prioriteite nie, ek is nou net hier vir morele ondersteuning vir almal en om te chat ;)
Paisley, dink aan jou vandag !!
Lekker dag vir almal, sal seker nie baie chat nie, want die baas gaan seker heeldag hier wees.
Nou is dit tyd vir koffie, praat later weer. Julle moet almal n heerlike en geseende dag he xx

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #11852 by Ansa_S
Goeie more al julle lieflike dames!

Dankie vir al gister se bemoedigende woorde, ek waardeer dit baie, ek voel sommer beter!

Het gisteraand oueraand gehad, wat 'n waste! Net 1 ouer het my kom sien, gelukkig het my liewe moeder weer 'n pot sop gemaak so ek en manlief het sommer na oueraand daar gaan eet!

Wel....ek wag NOGSTEEDS vir AF!

Was vanoggend ampertjies laat vir werk, het gesnooze en toe ek uiteindelik opstaan toe is my magie omgekrap :blush: , en toe ek uiteindelik kan hare was en ek buk oor die bad, toe wil ek opgooi maar niks kom uit nie! Toe moes ek omtrent spark! Ek was nie naar nie, wou net ewe skielik opgooi toe ek buk oor die bad se rand! Hoop nie ek kry 'n maagvirus nie! :blink:

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #11845 by klippie
Hallo Girls

Hoe gaan dit met almal vandag! Die son skyn weer - jippeeee!!!! Het 7 bondels wasgoed uitgesorteer gistraand. My bediende moet 3 vandag doen en die res moet ek maar sien hoe ek dit gaan klaar kry en droog kry.

Ek voel baie beter vandag. Nog bietjie keelseer, maar lyfseer is weg!

Anje, ek sal jou pm oor jou sussie....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #11844 by Nelria
ilise - update ek is nelria het dogtertjie van 18mnde en is 33 weke preggy met 'n boeta :)

voor lea het ek ektopies swangerskap gehad en baby en eierstok op 8 weke verloor :)


het 6mnde getry vir nr 1 en 4 mnde vir nr 2 :)

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #11842 by Nelria
hexy ek is bly ek kon match maker speel :) dink julle kiddies kan lekker sam jol want haar dogtertjie is nou 2jr 2mnde - hoe oud joune?

Ilise - ek so bly jy wee aangelog ek wou nog vir jou se - dat ja mens voel skuldig oor mens tyd van nr 1 wil wegvat met nog 'n baba maar as jy dink aan die groot persent wat jy haar kan gee met boetie of susssie wat naby in ouderdom is so hulle kan op selfde vlak speel dan is dit priceless - weet nie of jy boeties en sussies het nie? maar ek kan nie onthou dat ek my ma moes deel nie maar ek kan onthou hoe lekker ons saamgroot geword het :)

Ilise - ek bly i pta - maar as jy bietjie meer op die site rondjol en jy kom 'n Vix tee - sy bly in benoni - sy is brits en lovely met 'n seuntjie van 19mnde en ek is altyd op soek na maaitjies vir haar LOL omdat sy so stunning is en daar in nowhere land bly (no offense maar enige kleiner plek vir my is nowhere LOL - net oor ek in so groot stad bly he he

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #11838 by sexy~hexy
Hi Hlise

Welkom hier en hoop jy gaan ook lekker saam gesels. Ek bly in die Noord-Kaap, word 30 op die 9de Mei (elke paar jaar is my bday op Moedersdag :S) en DH is 28. Pragtige seuntjie wat nou 3jr en 5mde is. Ons probeer ook nou vir #2, en gynie het 'n sist op my regter eierstok opgetel wat nie wil weggaan of kleiner word nie, so Maandag moet ek gaan vir 'n laparoskopie. Hopelik na dit sal ek vinnig my BFP kry :D

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account