file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #11122 by Driekie
Ek stem met Nelria!! Ansa - hou net duime en bid girl al is jy 24/7 op jou kniegies.Onthou ook almal van ons hier is daar vir jou!!En ons bid net so hard saam met jou!!

Nelria - ek sit nou so en kyk na jou ticker, amper my gaai af geskrik om te sien jy is sooooo naby aan die einde- genade net 49dae!!!! :blink:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #11115 by Tienka
Hugs Ansa, jy het die behandling nodig na jy swanger geraak het, nie voor die tyd nie. Daar moet 'n rede wees hoekom die embrio nie verder as 'n sekere stadium groei nie, en ek is seker dit kan gefix word!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #11111 by Nelria
ansa klink soos goeie plan maar ek dink third time lucky vir jou girl :)

tienka - ek het nie tuimeldroer grrrrrrr so bid ook die ou sonnetjie last bietjie

sexy - ek sal dan fb ding gou doen en haar laat weet (hulle is chris en tanja bloemhof) en eintlik baie nice social mense en ek voel dat hulle so rond swerf en oor moet begin - en dalk as julle 2 koffie gedrink het click julle dalk net en dan kan julle hulle vir braai nooi :)

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #11107 by Driekie
HAHA Ilze - dink ons albei moet invest!!

Ai Ansatjie stywe stywe drukkie vir jou!!!!!

Ek hou van die teels - dis net bietjie kouer in die winter, maar daarvoor is daar goed soos heaters of think-pink in die dak.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago - 16 years 5 months ago #11095 by Ansa_S
Ek het nou so pas besluit dat as dit hierdie maand weer presies die geval is van die vorige 2 swangeskappe, wat ek natuurlik vas glo so is, sal ek nog net hierdie maand my huisdokter se behandeling van die pregnyl en clomid doen en dan sal ek FS toe gaan.

Geen mens kan so vrugbaar soos ek wees om elke 2 maande swanger te wees en eiertjie ontwikkel net nie verder nie!!!! :(

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #11086 by Tienka
Ek is bly julle het lekker gekuier. Driekie, ek dink daaraan om al die matte uit te ruk en teels in te sit met 'n los mat, baie beter dink ek?

Wasgoed is nie 'n probleem nie, dit gaan maar net stadiger om dit in die tuimeldroeer droog te kry, maar my wasgoed is gelukkig op datum.

Die son skyn in Pta, hou asb duime vas dat dit so bly!!

Het iemand al die maternity support belt van Carefix probeer? Ek het vir my ene gekoop gister want my boep 'hang', sal vandag sien of hy 'n verskil maak

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #11078 by Kriek
LOL Driekie, jy is baie funny vandag !!! In n bikini werk toe gaan. ha ha. Ek voel net so oor die wasgoed, my tuimeldroeer is sou oud dit vat n dag om n panty droog te kry. So ek sit ook maar met dieselfde probleem

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account