file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #11197 by Nelria
tienka - ja ek het dit al 1 keer gedoen so hopenlik kan ek weer (met epi natuurlik) - wat gaan jy doen?

ek ook nie reg nie en ek wilniks doen want maybe jaag ek hom aan LMAO

Driekie - ek persoonlik dink jy moet daai bikini aantrek :)

ansa - ai hoe meer ek sit en top oor jou dink ek die keer gaan dit sit :)

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #11170 by Driekie
Tienka - jy moet maar bel en hoor want ek weet my man hulle advise altyd die kliente as hulle so skade op matte kry en hulle wil teel dat hulle die versekering eers bel en hoor en reel.
Ek weet veral ABSA se versekering is redelik vol strooi.My man hulle is kontrakteurs vir die versekerings-maatskappye en sukkel gereeld met sulke goed.

Shoe jy gan mos normaal kraam Nelria?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #11147 by Tienka
Goeiste Nelria, jy het min tyd oor, dis so lekker maar ook scary!! Ek is nog nie naastenby gereed vir hierdie baba nie so hy moet maar 'n biekie wag :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #11137 by Nelria
Driekie - I freakin know!!!!!!!!!!! dit is scary shiiiiiiiiiiiiit - ek het nie meer genoeg dae in maand nie en ergste is as hy ook besluit om vroeg te kom dan het ek net 5 weke en nie 7 nie YIKES!

Tienka - oor ek nog lewe lank hier bly in pta is ek gwoond son son son son en donderstorms so dan wee son - so die nuwe weke aaneen reen staan my nie aan nie - en my man het gese ons moet maar 1 kry maar stubborn ek wag altyd met sulke goed oor ek glo die son moet sy werk doen LOL

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #11130 by Nelria
sexy ek het op fb vir julle 2 ingecopy op 'n message want ek weet nie hoe om referrals etc te doen nie - so ek haar nou gesms om fb te check want hulle het nou nie internet nie en dink sy het eers die nwk daar aangekom (boetie 'n mnd terug daar begin vooruit) sy hopenlik sal sy reply dan kan julle nr's uitruil - thanks friend

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #11126 by Tienka
Nel, ek kom van die Oos-Kaap af en daar kan mens nie sonder 'n droeer nie want dit reen in die winter vir dae aaneen. Dis nou een toestel waarsonder ek nooit sal kan klaarkom nie!!

Driekie, ek dink ek gaan die teel ding doen, sal net eers sien wat die versekering se plan met die vrot matte is, is darem net 3 slaapkamers en die gang wat gedoen moet word.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #11124 by Ansa_S
Tienka ek het al die behandeling gehad na ek swanger was. Maar dit het nie gehelp nie, embrio nogsteeds nie ontwikkel nie.

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account