file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #10270 by Morgan
ansa ek stem oor die nuwe binnelanders.. dit suck!!! was altyd my fav soapie maar nou sny hulle al die nice dele uit om daai simpel oliver en zandile in te pas!

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #10268 by Ansa_S
Morgan ek het getoets vanoggend en dit was 'n bfn!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #10267 by Ansa_S
Ek sal dit aanbeveel vir almal wat more vakansiedag het!

Ek kyk nou binnelanders,maar ek hou net mooi niks van die "nuwe" binnelanders nie!

Dis die naweek ons dorp se jaarlikse Wildsfees, so dit gaan weer 'n malhuis vol vreemde mense hier wees, en ons gaan al ons dae he om die kinders onder beheer te hou die week want hul koppies hak heeltemal uit as dit wildsfees is!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #10264 by Morgan
more julle!

Tienka my ma sukkel net so met haar dak, eers was dit die krag toe die geyser en nou lyk dit of daar water van iewers af lek. glad nie lekker nie, so baie sterkte hoop julle kan dit gou reg maak en dat daar nie te veel skade is nie!

Ansa so bly dit gan goed met die juffrou... ek weet jy is nie baie + nie... maar TOETS!!!!!!

Wat het ek nou weer gemis... wies kriek???

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #10255 by Lia
Sies Ansa, jy maak ons jaloers !! Maar ja, niks lekkerder as 'n lui lekker dag nie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #10241 by Ansa_S
Hierdie is die perfekte weer vir 'n lui lekker dag by die huis! Lekker bewolk en koud! Gelukkig het ek lekker sop van my liewe ma in die yskas wat ek kan warm maak!

Want al wat ek van plan is om te doen vandag is om te le voor die tv en net op te staan as ek regtig moet!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #10234 by Strik*kie
Hallo julle

Ek werk ook vandag maar het stocktake en maandeinde so gaan net so vinnig af en toe loer.

Ansa sorry oor bfn maar bly jy is darem positief en dalk kan jy weer toets die week en Af daag glad nie op nie :)

Tienka sterk te met huis, dis sleg as dit so reen en jy sit met lekke. :S

Hallo aan al die ander !!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account