file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #10126 by G Baby
More julle,ons naweek was nat en koud,maar tog lekker.
EK het pannekoek en melkkos gemaak,heerlik gewees. Het ook my kwota cuppichinos in,verslawend as dit so koud is.
Hoop julle naweek was lekker.
SO wie het getoets-ansa? Charlaine? enige nuus al?

Ek werk ook vandag,sal eerder by huis wou bly,maar moet nou maar werk weet nie hoe lank ek nog gan kan nie.

EK seer gehad die naeek oor my maag en my baba deftentief gesak,voel of hy met tye gan uitval.
:ohmy:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #10124 by Kriek
More almal.

Toemaar Anje, ek werk ook, dis sommer simpel
Dit is maar lekker koud hier en reenerig.
Ansa ???? En wie was daar nog wat sou getoets het ?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #10114 by Lia
More dames,

Hoop julle het 'n great naweek gehad !!

So kan ons gou 'n headcount doen om te kyk wie werk en wie is lekker op vakansie?

Ek werk !! Ugh !!

Ansa, enige nuus?

Laliek, ek dink amper jy sou more toets? Hoe voel jy?

Dis vrek koud vandag !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #10002 by G Baby
Hallo VB,
Hier by ons is dit ook baie koud en reen al van gister af heeltyd liggies.
My siklus was nog altyd 29-30 dae,kon nog nooit kry dat dit 28 dae was nie.
Ons het een maand preseed gebruik,maar die maand wat ek swanger geraak het,was ek op geen lubs nie. EK het wel 50g fertomid gedrink tesame met inofolic.
EK het op dag 15 of 16 geovuleer. Het OPK test gedoen en die was baie donker positief op dag 15.
Almal s? dat preseed veilig is en nie die sperms dood maak nie.
Lekker aand verder,chat more weer!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #9976 by VB2010
Middag dames

SJOE maar dis koud vandag!kan sien ek sit weer en dink aan te veel dinge

Morgan en M2M, hoe lank was jul siklusse voor jul swanger geraak het, en het jul enige iets soos bv preeseed saam die fertomed gebruik?

Lekker naweek verder

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #9685 by Moomie Admin
Anje, jy het 'n PM! :P

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #9679 by Lia
Morgan, nee wat, was so 14h15 by Akasia in en is omtrent dadelik gehelp. Het baie vinnig gegaan sonder hicups.

Jammaer Bella oor AF !! Het jy toe met dr gepraat?

Klippie, dis great, dis soos ek gedink het, dan kan jy darem bietjie geldjies terug kry van die mediese uitgawes – al is dit ook ‘n jaar later!!

Driekie, tax in gee is regtig baie maklik, veral as jy dit op efiling doen, maar ek sien hexy het sommer klaar vir jou gese van registrasie ens. Hehe Driekie, duidelik het jou skoonma haar les geleer om nie sommer net in te stap nie.

Strikkie, love jou pic, trek my aandag so bietjie af as ek probeer lees…..lol.

Sien uit om julle girls Dinsdag te sien !!

Julle moet julle naweek geniet !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account