file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #10223 by Lia
G, ek wil nou amper onthou jy het mos ook Saterdag iets gedoen of gegaan, hoe was dit. Kan nou net nie lekker onthou wat dit was nie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #10220 by G Baby
Hallo ANsa,dalk is dit nog net te vroeg vir positief,hou maar nog steeds duim vas dat jy wel BFP sal kry.
Tienka,sjame man sterkte met jou huis!
ANje-jy het opwindende week en naweek-klink heerlik jy moet dit geniet!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #10217 by Ansa_S
Dankie Kriek, ek dink die ongeluk van verlede week het my meer geruk as wat ek besef.

Het vanoggend 'n sms van die juffrou se man gekry wat se dit gaan goed met haar dat sy haar kop knik as hul met haar praat en dat sy tot gisteraand vir hom geglimlag het,toe huil ek sommer van blydskap vir hulle, en net daar toe klim ek uit die bed was hele oggend te bang om te toets, so toe toets ek want daar is baie erger dinge in die lewe as om 'n bfn te kry!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #10205 by Kriek
Ag nee Tienka, dit is nou nie lekker nie.
Ansa, ek wil net vir jou se, jou positiewe houding en borrelende persoonlikheid "rub" af op n mens. Een van die dae !!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #10197 by Ansa_S
Dankie Tienka, maar ek is baie rustig ek weet mos ons het gans en al te min die BD gedoen.

HEt na verlede week se ongeluk net weereens beseg dat hoe gelukkig ek is om te lewe en dat elke sekonde van elke dag 'n geskenk is van GOD.
En dat ek baie gelukkig is saam met my man en dat dit op hierdie stadium al is wat vir my saak maak! :kiss:

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #10195 by Lia
Hi Tienka, ag shame, hoop iemand kan die lek gou regmaak !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #10192 by Lia
Hallo Ankia

Ag nee Ansa, jy het dit darem verwag. Miskien moet jy 2 dae wag en as AF nogsteeds nie opgedaag het nie weer 'n HPT doen.

Kriek, ja dis lekker op loftus, hang party keer af van wie naby ons sit.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account