file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #9522 by Strik*kie
Ilze julle kan ingaan op Pregnancy + birth en dan die 1e post FORUM HELP. Marijke se julle kan haar pm dan help sy julle. Lees net daar en dan kan julle van daar af pm (by profile pic is pm blokkie)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #9515 by Kriek
lol Klippie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #9512 by Strik*kie
Lol Klippie, almal raak al klaar derumekrys met slakkie en strikkie.
Arme Ilze en Driekie.

Driekie kan dlk merkie word (markus)
;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #9507 by klippie
Ilze, ek dink jou skuilnaam moet wees padda. Of parra.

Driekie, ek dink jy moet wees stokkie. (Soos in stix, want dit rym met drix), en dit pas by klippie, strikkie, slakkie....you get the drift!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #9498 by Kriek
Ag dankie Strikkie, jy is n skat

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #9493 by Strik*kie
Ilze het ook gekyk kry nie reg nie maar ek het sommer op die help forum gaan vra hoe verander mens dit. Sal kyk of Administrator antwoord.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #9488 by Kriek
Ek moet dit nog opsit, het net een in gedagte, maar hoe change mens dit, ek het nou al gegaan op update profile, maar kan nie my username vernader nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account