file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #9546 by marie r
Tot hoelaat moet jy nog op kantoor wees Ilze

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #9544 by Kriek
Nee Strikkie, ek is maar vas geplak hier, waar sal ek nou heen gaan

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago - 16 years 5 months ago #9541 by marie r
Ilze Ek hang nog hier rond. Wag vir my hubby, hy wil hé ons moet grocery shopping gaan doen.

Ek gaan oor die naweek vir julle die lys van almal se details e-mail. (daar's nog 'n paar dames se details wat ons nie het nie, maar ons sal dit maar kry soos ons aangaan)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #9538 by Strik*kie
Lekker naweek Marie en GBaby, lekker rus.

Ok Ilze, dog net jy is al weg. lol

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #9533 by Kriek
Dankie Strikkie, het haar pm gestuur.
Lekker naweek Marie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #9532 by G Baby
Hi julle-kan alweer nie wegbly nie...

Sexy- inofolic bevat myo-inositol en folic acid.
Jy kan gerus myo-inositol of inofolic gaan google,baie interesant. Myo-inositol help dat mens mooi groot en volwassie eierselle produseer en dit help veral vir vrouens wat PCOS het. EK het nou wel nie PCOS nie,maar het dit een maand gedrink en daai maand swanger geraak. SO ek glo nogal aan dit. Het dit wel saam met die fertomid gedrink,kombinasie van 2 het dalk die ding gedoen!

Ok baai-lekker naweek!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #9531 by marie r
Sjoe dames, maar julle het gechat vanmiddag.

Het darem ingehaal maar ek het alles vergeet.

Lekker naweek vir julle almal.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account