file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #8878 by Lia
Nee, ek was definitief onder narkose met my histeroskopie. Is julle seker 'n HSG is 'n histeroskopie?

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #8874 by Dassie
Dis weird Anje, ek dag mens word nie onder narkose gesit vir 'n HSG nie. Het gelees hulle doen dit nie onder narkose nie en op daai Guiliana & Bill was sy ook nie onder narkose nie.

Ankia - Bly jy het nou paar antwoorde. Hoop jy word gou gou swanger.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #8873 by Lia
Kan manlief ook folic acid drink?

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #8869 by Lia
O, skies Bella, ten minste as jy hierdie maand nie swanger is nie, gaan jy 'n FS sien wat jou sal help.

Klippie, nee wat, hulle sal jou dalk net wil oudit daarop, so hou maar al jou strokies en kontant bt bewyse.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #8867 by Morgan
Hello mommy.... hoeveel het die linen savers baby company gekos wat jy gekry het?

Ja VB begin solank folic acid pille drink, dis baie goedkoop en dis baie belangreik vir die baba se eerste ontwikkeling

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #8860 by Mommy2Monster
More julle!

M - waa was jy - het jou gister gemis??

Ansa - ek het fertomid gebruik en ja ek het van die side effects gekry, maar nie elke keer nie. Drink dit in die oggend, want die kere toe ek dit in die aand gedrink het het ek nie swanger geword nie...

VB - jy't gevra wat maak eiers lekker groot en sterk. wel ons (ek en DH) het Staminogro gedrink (dit is een van die funksies daarvan)...ok en hy en ek het folic acid gedrink en ek het nog preggie vits ook gedrink...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #8859 by klippie
Nee Ansa, ek is by hom - gaan eers die 12de Mei. VB is by Morgan se dokter, as ek reg kan onthou.

Ansa, jy het porridge brain, jy is beslis swanger!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account