file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #8858 by Lia
VB, jy moet presiese dag bevestig met dr, die prosedure se kodes kry en jou medies kontak en magtiging kry vir daardie dag (weet nie of jou dr en of jyself dit met hospitaal gaan reel nie, vra net die ontvangsdame daaroor). Jy eet niks van vorige aand 22h00 af nie, jy gaan volgende oggend vroeg in hospitaal toe, narkotiseer het vir my 'n pilletjie 'n halfuur voor die tyd gegee wat my heeltemal uitgesit het, jy gaan dan teater toe, word onder narkose gesit, hulle doen die prosedure en dan gaan jy terug saal toe. Sodra jy geeet het kan jy huis toe gaan. Ek het glad nie seer gehad nie, net bietjie bloed vir omtrent 3 dae daarna, so jy moet voorsien daarvoor as jy hospitaal toe gaan. Ek het pilletjie 10h00 gedrink en 14h00 was ek wakker en reg om huis toe te gaan, so dis nogal vinnig.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #8857 by Morgan
ansa beslis fertomid. Dis goedkooper en dit het vir my, skapie en mommy vinnig gewerk.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #8855 by klippie
Thanks Anje. Dit is my gevoel ook! SARS gaan in hulle broeke bollie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #8854 by Dassie
Lol Strikkie.

Ansa - Ek neem Fertomid van CD4-8. So ek neem aan die manier hoe dit my hormone beinvloed is wat my so naar maak. Miskien die hoë Progesteroon?

Anje - Nee jong, wil nou nie so negatief klink nie, maar ek dink regtig nie ek is swanger nie. Ek sukkel al paar maande met die naarheid, wat als begin het na ek Fertomid begin drink het.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #8852 by Ansa_S
O ja nou weet ek

Ankia is bly oor die goeie nuus, nou moet jul net jul konynpakkies aantrek en konyn konyn!

VB by wie was jy nou weer gewees? Sevenster?

Ek voel sommer julle gaan 'n klom girls wees wat 'n bfp sommer gou gou gaan kry?

As ek nou nie die maand swanger is nie, wat beveel julle aan CLOMID of FERTOMID????

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #8848 by Morgan
ooo ansa dis beslis preggy symptoms daai

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #8845 by Morgan
VB ek het glad nie soos in glad nie geovuleer nie, en ek is die eerste maand swanger! so dit maak mens ovuleer en dit maak die eiers mooi groot en sterk.

Maar soos ek se maak seker jy drink die pille in die oggend. mommy en skapie het ook dadelik swanger geword toe hulle dit in die oggend drink.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account