file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #8351 by Mommy2Monster
halllooooo julle!

ek het linen savers vir kiddo gaan kry en is besig met 'n sticker chart vir hom....sal julle op hoogte hou ;-)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #8349 by sexy~hexy
Morgan, hoekom so stil? Jy klink bietjie down die laaste rukkie, of verbeel ek my?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #8341 by Ansa_S
Haloooooooooooooooooo Skapie!

Ons het toe die toets gedoen, want die een lab was toe oop gewees, en het al die uitslae gekry, en ek ovuleer. Maar daaraan het ons nie getwyfel nie.

Dis maar net gedoen om te sien omdat ek die inspuitings gekry het op dag 14 en 15. So nou wag ons maar en kyk, as ek nie die maand swanger is nie gaan dokter sommer clomid saam met die inspuiting gee!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #8335 by Dassie
Hallo Skapie! Hoe gaan dit met jou swangerskap?

Ja ek is nou op maand 6 van Fertomid. Sal sodra my AF begin Gynae bel vir verwysing. Ek dink daar is iets anders fout, want ek ovuleer elke maand maar word net nie swanger nie.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #8328 by skapie
Bella

Is jy nog op behandeling? ek is so agter met almal. Jy moenie worry nie, ons dokter sal jou vinnig na 'n FS verwys as hy jou nie kan help nie, hy mors nie tyd nie. Hy het vir my na maand 2 op fertomid, wat ek nie geovuleer het nie, gesê as die 3de maand nie werk nie, gaan hy my verwys. Hy is darem nie een van daai geld masjiene nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #8326 by skapie
hallo julle.

sjoe maar julle kla darem lekker oor die sekretaresses. toemaar ansa - ek moes ook al gefight het met my gynae se sekretaresse oor simpel goed, en sy het my net meeste van die tyd ontstel. maar ons verstaan mekaar nou, en sy is eintlik heeltemal cool.

Dit maak mos surely nie saak as die bloed staan tot die maandag nie? Ansa - vra net jou dok - ek het my progesteroon toetse op Dag 23 gedoen.

lekker daggie almal.

ek kry darem 'n back massage vanaand by hubby, want my rug wil afbreek, die spiere is soo seer.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #8318 by sexy~hexy
My vriendin saam met wie ek werk toe en terug ry, sy was ook gister by die ginekoloog waar ek was. Hy het eers gedink sy het ook 'n sist, maar toe sy haar datums gee, se hy vir haar dis 'n mooi eiertjie wat daar sit, sy en DH moet gaan vir goud. Ai, hopenlik kan ek ook een van die dae daardie goeie nuus kry...

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account