file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #8456 by Lia
Hi julle, het nou net so vinnig opgevang.

Ek log net gou in om te se julle moet 'n heerlike aand he, ek is lekker honger, maar het eers 'n paar draaie om te ry voor ek kan gaan kos maak.

Praat more weer.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #8455 by G Baby
Hi ansa,het gelees van julle skool se ongeluk,dis verskriklik. SO bly niemand is dood nie,die arme juffrou wat so seer gekry het.
Ek ok altyd bang vir nat pad en as dit reen om te moet ry.
Het jy al jou uitslae gekry van progesteroon.
Charlaine en jy hoe voel jy? Wanner toets jy?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #8419 by Ansa_S
Julle ek is nou so moeg ek kan nie oe oophou nie, gaan gou bietjie op die bed le, tot manlief van die werk af kom! praat later weer! mwah :pinch:

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #8416 by G Baby
Hallo sjoe wat 'n twee dae. Krag was weer af hele oggend,so uur terug aan gekom. Nou kan ons darem weer funksioneer!! Mens is darem verskriklik afhanklik van elektrisiteit. Kan nie als opvang nie. Is daar enige nuus? Het iets gesien van lys-morgan?

Tienka is nuut,welkom,hoop jy kuier lekker saam ons! EK is ok swanger 31 weke!

Hoop dit gaan goed met julle-deel asb weer nuus as daar is.
:kiss:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #8397 by Ansa_S
Dankie Tienka ek gaan, dink my ma kry my jammer omdat ek nou al die hele week elke dag hier van laatmiddag af so dowwe hoofpyn het en as ek die volgende oggend opstaan is dit weg net om weer later in die dag terug te kom.

Seker gaan ek brul die maand, want my maag het sommer gisteraand sulke trek pyne gehad toe ons in die bed gaan le het. SO AF is seker oppad met haar flippen 4 x 4

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #8395 by Tienka
Ag lekker Ansa, geniet die bederf!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #8386 by sexy~hexy
Morgan, dit is mos jou man wat kids uit 'n vorige huwelik het?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account