file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #8501 by klippie
O ja, en hulle vra net R400 wat mens van die medies kan terugeis.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #8496 by klippie
Okay girlies, so dis dit: Het my moeder nou 6-0 gestrip vir die FS se receptionist. Sy vra my so ewe het DH sy eie sperms? Ek is soos WTF Ja natuurlik, ek sal hom sê om dit saam te bring!
Anyway, na 'n lang gesukkel kon ek 'n vroegerige afspraak kry vir 12 Mei. As ek al my verslae saamvat en DH s'n hoef FS nie 'n ondersoek te doen nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #8490 by Mommy2Monster
hexy - daai is nou 'n sexy hexy pic wat jy daar het ;-) nice soos my ou monstertjie sal sê

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #8489 by G Baby
Baai ANja,lekker aandjie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #8481 by Tienka
Dankie G Baby, ek is 4 weke agter jou en Morgs.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #8471 by marie r
G Baby ons probeer 'n lys saam stel van almal met die nodige informasie. Soos jou regte naam, telefoon nommer, email adres, waar jy bly en jou verjaarsdag. Jy kan die inligting vir my of Morgan PM. Ek sit alles mooi bymekaar en as ek almal s'n het gaan ek 'n volledige lys vir julle mail.

Lekker aand Anje.

Ansa nou maak jy my lus vir vetkoeke. Ek het lanklaas gemaak, sal weer bietjie die naweek moet maak. Dit is seker darem lekker as 'n mens se ma so naby aan jou bly.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #8464 by Dassie
Bye julle.

Waar is VB met haar update?

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account