file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #8310 by Ansa_S
Nee jong ek het my voorgeneem om geen simptomes te soek nie, ek kan ook nie met die inspuitings nie want dit gee vir jou blykbaar simptomes van swangerskap maar ek het nie iets nie, behalwe my borste wat nou en dan sulke pyne kry, en ek het dit verlede maand baie erger gehad en af het bitterlik betyds opgedaag!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #8294 by Dassie
Jip Ansa, ek dink amper daar is nog iemand naby ons?

Enige simptome?

Ek wag maar geduldig vir AF. :unsure:

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #8287 by Morgan
ek se nog altyd ek verkies n man dr bo n vrou enige dag!!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #8283 by Ansa_S
Bella ek sien nou eers hoe naby is ons 2 se siklus! ek moet saterdag begin!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #8279 by Ansa_S
Hallo julle, ek is terug.

Skool het vroeg uitgekom want rugby en netbal is ellisras toe, gelukkig is die hokkie afgestel. So ek het sommer nou klaar hokkie geoefen vir die dag.

Klippie ek hoop oom Strikdas kan jou sommer gou help.

Gepraat van ontvangsdames, ek het my saterdag so vervies vir een van die vrouens wat by ons dokter werk, sy gee die spuite en trek die bloed. Toe ons saterdag daar instap vir die dag 21 toets, toe se sy sy kan nie verstaan hkm stuur die dokter my vir 'n toets op 'n saterdag nie want die bloed sal moet bly staan tot die maandag. Toe se ek vir haar omdat dit presies op dat 21 moet doen, toe se sy weer vir my ja maar die bloed kan nie nou deurgaan nie toe hak my man af en se dr het gese hul moet noodnommer bel dat hul bloed kan kom haal en bewaar tot die maandag, gelukkig het die dokter toe om die hoek gekom en die hele situasie gered. ou koei van 'n vroumens!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #8271 by Dassie
Ek dink dis 'n goeie besluit Klippie. 'n FS sal meer weet oor die tipe goed. Bel en laat ons weet.

Ek wag net vir AF dan gaan ek ook vra vir verwysing na FS.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #8248 by Kriek
Sien nou eers ek se van Divan wat op 3 jaar en 7 maande van die doek af is, my kind is nog nie eers so oud nie. lol, 2 jaar en 7 maande

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account