file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #7610 by sexy~hexy
Watse beskerming gebruik jy M2M, jy praat van 'n "piepie seiltjie" ? My ma het sommer altyd 'n swartsak vir my boeties gebruik.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #7599 by Dassie
More almal.

Hexy - Bly jy het nou PVA. Ek dink die Lap sal 'n goeie ding wees, mens is meer vrugbaar na een.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #7597 by Tienka
More dames, dis heerlik koel vandag!!

M2M, die enigste manier is maar om hom ten minste 1 keer wakker te maak deur die nag om te pp. My seuntjie het tot op 3 1/2 met 'n nagdoek geslaap en toe sommer self besluit om met 'n onderbroek te slaap. Ek het hom mooi laat verstaan as hy nie in die nag tne minste 1 keer gaan pp nie, dan sit ek weer die doek terug. Gelukkig het hy darem nie glipsies gehad nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago - 16 years 5 months ago #7589 by sexy~hexy
Dalk moet jy vir hom se, as hy in sy onderbroekie wil slaap, gaan jy hom wakker maak dat hy moet gaan piepie. As hy gaan huil en skop en skree, gaan jy nie dat hy weer in 'n onderbroekie slaap nie, en hy mag bv nie met daardie speelding speel nie - so klein bietjie "afpersing". Hulle verstaan al alte goed wanneer hy nie met iets mag speel nie. Of dink aan rewards. Wys vir hom of se vir hom jy gaan vir hom daai ietsie koop as hy mooi soet is wanneer jy hom wakker maak om te gaan piepie. 'n Ma moet maar kreatief wees jong, wat vir die een werk gaan nie noodwendig vir die ander een werk nie. En ek het geleer - GEDULD is die wagwoord :S Wat maar moeilik is wanneer mens wil slaap in die aand en hulle is moeilik en vol streke!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #7583 by Mommy2Monster
hexy - jip, hy is van sy 'dagdoek' af - hehehe ek het eers gelees dagboek - toe dog ek HUH??? WTF is dit hehehe

ek sê sterkte vir julle wat dit nog voorlê...dis NAG veral as hulle 'n bleddie sterk wil het!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #7573 by sexy~hexy
Moenie praat van nie water he nie, die water hier by ons myn is heel af :S So daar is niks water in die badkamers nie, hoe moet mens gaan piepie??? Veral met AF wat hier is GRRRRRR

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #7565 by sexy~hexy
Hy het vir my verduidelik hy gaan 'n klein snytjie by my naeltjie maak, met 'n kamera ingaan en hy gaan die sist (of waterblasie soos hy dit noem), stukkend steek en kyk watse vloeistof is daar binne, dan kan hy meer sekerheid kry oor watse sist dit was. Die eierstok sal self die stukkende sist/waterblasie absorbeer en uitwerk. Hy gaan ook kyk of als reg is in my buise.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account