file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #7626 by Tienka
Nel, ek kry ongelooflik warm en swel verskriklik as dit so warm is. Ek geniet die koeler weer en kannie wag vir die winter nie, ek is 'n winter-baba so lief dit!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #7622 by Mommy2Monster
hexy - hehehe 'beskerming' hehehe ek het so ding by ek dink baby city gekoop op 'n stadium. dit lyk soos 'n leer/plastiek seil wat jy tussen die lakens en die matras insit...matras, matres protector, die piepie ding, dan 'n laken (jy kan dit ook tussen twee lakens sit...

tienka - ek het daai ook probeer, maar is al moeg baklei

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #7621 by sexy~hexy
More Klippie :) Moet ek vir jou 'n prentjie soek?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #7620 by Nelria
hexy ja dit is bitter klein sny en hulle maak dit mooi in vou van naeltjie so jy sien dit nie na die tyd nie, met myne het hulle natuurlik twee snye op heupbeene ook gemaak maar dit was om in die falopian buise te kon inkom maar die het ook weg gegaan

Tienka - jy klink optimisties oor die koue :) ek vir 1 haat winter grrrrrrr

bella - ek stem oor meer vrugbaar ek het binne 10 dae na myne lea geconceive :)

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #7618 by sexy~hexy
my een vriendin het vir my ook daardie raad gegee, toe ek begin het met potty training. Maar jy sal dit nie glo nie, Jayden het so maklik sy ding gedoen, ek het nie eers nodig gehad vir dit nie :D Nou is hy so verwaand, piepie sy oompie en oupa se bakkies se wiele nat, maar dit pla my nie, want dit leer hom ook dat as ons erens heen ry, hy buite kan piepie en nie sal aandring op 'n toilet nie. By die huis ook, hy piepie sommer 'n boompie ook nat. Dit het gemaak dat hy sommer vanself piepie wanneer hy moet en het nie regtig glipsies gehad nie. Al waar hy nou nog glipsies het, is by die dagmoeder as hy in die middag gaan slaap, maar ek dink hulle vergeet om hom te se hy moet gaan piepie voor hy gaan slaap.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #7614 by klippie
Hallo Julle

M2M - Seuntjies se senuweepunte daaronder is nie so lekker soos meisies s'n nie - daarom kan hulle nie so lank knyp as die senuwee eers geprikkel word nie. So sit bakstene onder die pote by die end van die bed sodat dit effens tilt en maak hom dan wakker om te pieps voor dit in die bed is. Hy sal later self leer om wakker te word vir pieps.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #7611 by Mommy2Monster
dink ek gaan die omkoop ding probeer...en ek kort geduld sommer tonne daarvan!!!

ek was fine daarmee dat hy nog in 'n doek moet slaap - verkies dit so, MAAR NEE klein meneertjie weier volstrek om 'n doek aan te sit. julz het nice raad gegee. ek gaan dit met julle s'n kombineer...'n lys met blokkies maak en elke keer wat hy potjie to gaan gaan ek 'n sticker opsit...en dan gaan ek 'n blokkie met 'n chocolate/karretjie/ben10/cars what ever maak vir sodra sy sterretjies daar kom kry hy die geskenkie...

wonder of dit gaan werk???

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account