file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #7265 by klippie
Ag hier is sommer nog 'n post net om my nader aan senior status te kry! Julle moet 'n lekker aand hê.
:laugh: :ohmy: :silly: :blush: :S :woohoo: B) :cheer: :unsure: :kiss:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #7263 by klippie
Aggenee, nou is julle almal al weg. Help asseblief. Ek wil 'n prentjie van 'n klippie as my profile picture gebruik. Hoe kry ek dit reg? Ek het gedink iets soos stonehenge of 'n reuse diamant sal gepas wees? Maar ek het nie sulke prente nie, net clipart van Word. Hoe moet ek maak?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #7211 by Tienka
Dis maar 'n gesukkel om naam te kies, maar gelukkig is dit nou gedoen :laugh:

Goeiste, nou gaan jy weer hoor hoe primitief ons treine is.

Ek sien so uit na my kraamverlof want dan hoef ek nie in die verkeer te worstel 2x per dag nie, die N1 is 'n bleddie nagmerrie!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #7199 by Strik*kie
Tienk aek werk ook nog to 5h00. :S

Julle het sulke nice name al vir julle kiddies.

Hoor daar was 40 amerikaners op die wegholtrein. sjoe dis nou seker weer erg drama.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #7184 by Tienka
Dis klink sooooo mooi en ek sien jy hou ook van 'n anderse spelling. Shaun was op ons kort lysie ook, maar Shayne klink vir my beter by ons van, en ek het die y ingegooi net omdat ek kan :laugh:

Lekker aand vir jou!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #7183 by Strik*kie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #7181 by Nelria
ek love shayne - ek sou graag my laaitjie shauwn wou noem maar toe gaan staan my sussie en kry 1ste lat en noem hom toe dit

Tienka - Ek kies darem die 2de naam elke keer

lea cloeye
Xen Kye

maar ek kon nie met beter name opkom voor hom nie so ek is dan te bly hy het aan cool name gedink dit spaar my baie dink krag :)

dames ek het bietjie baba klere uitgepak so nou is girls by girls en boys seperate en te groot klein etc ook weg gepak shooooooo finally iets gedoen vir boetie :)

anyway WOW al amper 4 moet no lea gaa haal

so mwah mwah mwah

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account