file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago - 16 years 5 months ago #7478 by sexy~hexy
More Marie en Gbaby

Dankie Marie, ja ek is ook bly daar is nou weer 'n PVA..wag net vir die ander dames om te kom vertel wie het al 'n laparoskopie gehad.

Sterkte by die tandarts Gbaby!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #7468 by Mommy2Monster
more GB! geniet die tandarts ek het een hengse vrees vir hulle...no matter what!

hexy - jip, selfde naam net ander spelling...ons het die 'traditionele' spelling daarvan gevat ;-) dis actually net so gespel in die Bybel..

julle ek het raad nodig! My MONSTER!!!! het self besluit hy slaap nou met 'n onderbroek (JAY) maar nou wil hy nie toilet toe in die aand nie. dit is skop en slaan en skree en huil...en dan later maak hy sy bed nat tussen 4/5 in die oggend. gelukkig het ons een van daai 'piepie seiltjies' stuff, maar freaken hell ek ruil sover elke aand sy beddegoed.

Die eintlike probleem (so dink ek) is oor hy nog 'n bottel drink deur die nag (water/sap/melk - net wat hy wil he), is is altyd bleddie dors!! hoe kry ek hom om (a) minder te drink, (b) om te piepie deur die nag en (c) om nie so misluk te wees as hy wakker word nie.

HELP!!!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #7459 by marie r
Môre aan al julle wonderlike dames.

Dit is omtrent winter vanoggend hier by ons en ek sien die eintlike koue is nog oppad.

Sexy ek's bly dat julle nou 'n PVA het. So een van die dae gaan jy 'n BFP het.

G Baby bly julle krag is darem weer aan. Dit is sleg as 'n mens so sonder krag sit. Maar dit kan baie romanties wees tussen al die kerslig.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #7446 by G Baby
More julle almal,loer net vinnig om te S? hello en ons krag het gisteraand 9 uur eers aangekom.
DIe een lyn is nog op die grond,so ons het nog nie water nie. DIs 'n gemors!!! ANyway my ooievaarstee was heerlik gewees,so baie bederf!

Ek sal later probeer opvang met als.moet gou tandarts toe. Gan kids aflaai by my ma.
Hierdie is omtrent dol week!

Hoop dit gaan goed met elkeen van julle,ek gaan vamiddag weer chat en alles lees wat ek gemis het.

Lekker daggie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #7438 by sexy~hexy
O ja...en het gynie gevra of die sist kan veroorsaak dat ek nie ovuleer, en hy het gese die moontlikheid is baie groot.

More M2M :) Ek sien jou seuntjie is Jadon...myne is Jayden ;-)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #7433 by Mommy2Monster
more julle!

ilze - hoop julle't lekker gecuddle...mmm...ons het ;-)

nelria - jy't gevra oor 'n naam vir ons kiddo. nope ons het nog niks. DH sê dis oor ons 'n COWBOY naam (hehe) vir Jadon gekies het....nou moet ons weer 'n cowboy naam kry ;-) lack of inspiration...

gepraat van kraamverlof...ek wens dit wil kom, maar baba kan nog maar lang vat om te kom. ek wil graag dit die keer tot full term push en nie weer 'n vroee baba he nie. dit was aaklig, ek wil 'n 40+ weke baba he :ohmy:
(en ek hoop vir VBAC...gelukkig kan mens nie eens sien waar my keiser sny was nie - dr het stunning job gedoen)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #7432 by sexy~hexy
CD1

Ok, vandag is ek beslis op CD1, AF lyk of sy uiteindelik haar verskyning gemaak het.

Was toe gister gynie toe...die sist is nog nie weg nie, inteendeel dit het vir my groter gelyk. Soooo...PVA - moet gaan vir laparoskopie die 3de Mei. Dan gaan hy die ding stukkend steek en kyk watse vloeistof is binne-in. Gaan dan ook sommer kyk of als reg is by my buise. AS die sist gister weg was, sou hy my begin het met vrugbaarheidspilletjies. So ja, het darem nou weer 'n PVA :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account