file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #6914 by Driekie
Hmmmm - nou gan jy sien een twee drie en jys op die paal - soos Vetkoekpaleis gese het!!!!!

Ek haaaat dit as die base kwaai is!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6911 by Kriek
Dit gaan goed Driekie, ek is maar net skaars deesdae, want die baas is so bietjie kwaai die laaste ruk jong, so ek wil nie die heeltyd sit en tik nie, want tik is nie hoog gelys in my job description nie, so mens kan dadelik agterkom as ek met iets anders besig is. Maar verder gaan dit goed, ek nou af van die ttc ding af, nou is ek net hier vir morele ondersteuning vir julle almal

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6909 by Driekie
Ek is net soooo bly hulle is oke!! Al wat sleg is - my swaer was so bietjie agter met sy back-ups van sy werk en hulle het sy beursie selfoon en laptop gevat - so nout hy so 2 maande se werk verloor!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6906 by Kriek
Ag dit bly maar nog n seening Tienka, en hoe oud is jy (as ek dit mag vra) jy kan dit maar vir my PM as jy nie wil se nie, jammer ek is so nuuskierig. lol

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6905 by Dassie
Dis inspirerend Tienka.

Ek het ook PCOS en sukkel nou om swanger te word.

Hi Driekie, bly jou swaer is okay.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6904 by Driekie
Hi Ilze - ganit??

O ja en HAAAAAI Tienka - skuus ek wou al lankal hello se - vreeslik rude van my! :blush:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6900 by sexy~hexy
Hi Driekie

Sjoe, net bly jou swaer het als teruggekry en nie geboet met sy lewe nie :S Maar is bly jou vriendin het gehoor sy is swanger :)

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account