file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #6934 by Strik*kie
LOL Ja ons oorlaai hierdie post - ek dink so by my self ons het op pf oor 1000 bl gemaak die pf oorlaai en toe moet hulle make-over doen :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6932 by Driekie
Sjoe Tienka - iemand het nou nou gese jys inspirerend - en ja jy is!!!

So hier is ons girls se salute vir spesimiale mense - RESPECT!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6929 by Tienka
Hallo Strikkie, moenie worry nie, dinge beweeg gans te vinnig hier, ek kan partykeer nie byhou nie :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6924 by Driekie
Solank dit net met jou goedgaan!! Dis partymaal net nodig vir ons om op onsself te fokus vir n rukkie (al is dit net n week of so), dinge met jouself uit te stoei en partymaal is dit al wat nodig is!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6921 by Tienka
Neeee Ilze, moenie worry nie, ek is 36 is bloedjonk getroud en het my dogter op 19 gehad. Het my seuntjie gehad op 31 en ek sal 37 wees wanneer hierdie meneer sy opwagting maak. PS - is nog met dieselfde man getroud :laugh:

Bella, ek dink wat gebeur het is die volgende: Ek was op die Cohen dieet wat jou insulien vlakke gehandel (klassieke PCOS) en my vlakke het gestabiliseer en my vrugbaar gemaak, ek het nie voorbehoeding gebruik nie en skielik is ek toe swanger. Dis al wat ek kan dink het gebeur want ons het 2jr gesukkel om swanger te raak met Juan, Clomid hettie vir my gewerk nie.

Hellooooooo Driekie, lekker om jou te ontmoet :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6919 by Kriek
ha ha ha Driekie, ek het al vergeet van op die paal !! Ons sal maar sien jong

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6917 by Strik*kie
Hi Driekie, bly om te hoor jou swaer is ok, dit raak darem nou net te erg in ons land. Weet nie hoe dit ooit gaan regkom nie.

Tienka ek het jou ook nog nie gegroet nie (ongeskik van my) lees jou post maar almal post so vinnig teen die tyd wat ek post het ek al stokounuus se comments. :blush:

Ilze jy moet maar jou keyboard op jou skoot sit jong. ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account