file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #7000 by Driekie
hehehe Ilze!!!

Oja julle ek het amper amper gister my bek verbygepraat voor my skoonouers.

Hulle het mos nog niks vir my skoonsussie gekoop nie en my skoonsussie-hulle het self nog net n sweetpakkie vir hulle babatjie gekoop.
Nou ja uiteindelik het hulle toe nou gister vir haar so n paar goedjies gekoop.
Toe sy gister vir my die sak goed wil wys toe ek by die huis kom - se ek "Uiteindelik het hulle besluit om vir jou iets te koop" - ok maar goed hulle het nie gehoor wat ek gese het nie.
:blush:

Maar sjoe julle - ek meen haar baba kom einde Junie en sy het genuine nog niks en dit voel so amper vir my of hulle nie besef waarvoor hulle hulself inlaat nie...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6997 by Lia
Naby PTA stasie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6991 by Lia
Heeeyyyyy, ek sien nou eers ek is al 'n Expert Boarder. Uiteindelik !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6990 by Kriek
Waar was die trein ongeluk Anje ??
Dankie Tienka, ek wil eintlik net probeer relax oor ttc, dit is die hele ding

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6989 by Dassie
Ja Ilze, neem net 'n rukkie 'n break om jou kop skoon te kry.

Ek dink die natuurlike vorm van clomid is Agnus Castus as ek dit nie mis het nie?

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6987 by Tienka
Ilze, moenie moed opgee nie, gee jouself dalk net 'n break :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6986 by Lia
Wow, op 13 swanger, en ek was bang om op 18 swanger te word. Ai, ai.

Tienka, ek stem saam Driekie, jy verdien die woordjie "RESPECT" !!

Strikkie, ek wil se dit was een of ander berry ding, maar ek kan nie onthou wat dit genoem was nie.

Dis so koud vandag, die winter is omtrent hier. Kan nie wag om huis toe te gaan nie.

Het julle gehoor van die trein ongeluk, daar is al 3 mense dood asook 'n ongebore babatjie. Shame dit moet verskriklik wees om jou baba so te verloor.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account