file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #6294 by sexy~hexy
Ai ek is nou heel deurmekaar :s My gynie het ook gese CD1 is op eerste dag van vloei, maar flip, ek is nie gewoond aan spotting nie. Nog elke maand was dag 1 min en die volgende 5 of 6 dae was dit erg.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6290 by Morgan
Dankie tog niemand is opslag dood nie. Dan het almal ten minste n fighting chance in die hospitaal.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6286 by Ansa_S
Sexy, my Af werk so dat ek vloei die eerste dag, dan is daar die 2de dag niks en dan die 3de dag is dit weer normaal. My dokter het gese jy tel van die eerste dag wat jy bloed sien,so ons het nou bevestig met die progrestoroontoets dat ek op dag 14 ovuleer. So mens tel van die eerste dag wat daar bloed is al hou dit dan vir 'n dag of wat op.

Die juffrou was op 'n stadium op 'n ventilator, weet nie of sy nou al self asem haal nie,maar hul sal verseker die been behoorlik moet amputeer glo ek.

Dit het vreeslik gereen en die teer langs die pad breek sulke stukke uit. Daar was vreeslik trokke op die pad wat sommer oor die middel ry om die verbrokkelde kante te vermy, so ons vermoed sy het probeer wegdraai vir die trok en toe van daardie stukke langs die kant getref het en toe is sy van die pad af en gegly en 'n helse boom vol op haar kant geslaan. Bus het nie omgeval nie, maar het so gegly dat dit weer na die pad toe gekyk het. Kan nie dink dat iemand nie dood is in daardie ongeluk as jy die bussie so kyk nie. Ek skrik elke keer groot as ek net daaraan dink!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6282 by Morgan
ja spotting tel nie eers die dag van actual bleeding is CD1

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6279 by Nelria
sexy - dink og nie jy moet begin tel nie -eers van eerste vloei?

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6274 by Nelria
sexy ek het weer met natuurlik dadelik en aanhou bloei - en na so 2maande geregulate al het ek geborsvoed het ek nog af gekry

girls - gynae sit jou op mini-pil as jy borsvoed want jy is veronderstel om semi-fertile te wees maar soos ander weet na d&c is jy super fertile en geboorte selfde ding alles was mooi skoon

maar oor ek geweet het ons wil nr 2 kort na 1 he was ek op niks nie ek het net aanhou weke tel en as dit ovulasie week was het ons kondoom gebruik en ander tye niks toe lea 6mde word to try ons vir nr 2 (gevat op 10mnde)

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6271 by Morgan
dink anje het gese sy gaan ook! blessed is op moomies maar sy is baie stil... sy moet ook join! tienka jy ook... no excuses!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account