file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #6336 by Dassie
More almal!

Nou hoekom is ons op BL 25, ek dag ons was op BL 28??

Al die bump foto's is te oulik vir woorde! Anje nice foto!

G-Baby - Bly jy het 'n lekker babyshower gehad, ons wil foto's sien.

Ansa - Dis verskriklik. Daai arme Juffrou. :(

Watse afspraak het VB more? Ek probeer nog opvang.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6334 by Strik*kie
Hi julle

Het net so vinnig gescan.

Ansa, dis darem erg, hoop maar alles werk ok uit vir juffrou. Dit is hierdie ou vrot paaie van ons. En dan wil hulle die worldcup hier aanbied.

Anje jou hare lyk cute en het so vinnig gegroei.

Julle boepie pics is baie nice.

Ok soos julle sien het AF gisteraand begin. Dan tel ek dit mos as cd1? So ons try maar weer.

Vb dink aan jou ... nog net 1 slapie!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6327 by Morgan
ek wil vreeslik graag wakker wees as die baba gebore word... maar ek weet nie of ek sal kan stil le en kalm bly terwyl hulle my oop sny nie.

Maar as die dr se ek moet n keiser he dan is dit maar so.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6318 by ChaNa
Morgan - 'n KEISER is GLAD NIE ERG NIE....

Ek het die 2de dag al kruis bene bo op my bed gesit en die hele wereld heen geloop. Mense het altyd gese dis so seer maar dit was glad nie.

Wat baie goed werk is voltaren setpille as hulle vir jou dit gee voel jy heeldag niks.
Ek het 6dae na die geboorte saam DH op loftus gesit en rugby gekyk.
Ek was so woelig dat ek 2weke na die keiser inwendig begin bloei het en toe moes hulle weer heeltemal oopmaak om bloeding uit te kry en dit was erger as my keiser.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6308 by Morgan
Hello Charlaine

eks net so bang vir kraam maar eks nog banger vir die mes!!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6303 by ChaNa
More Julle

Ansa - Dis verskriklik om te hoor van so ongeluk baie sterkte vir almal wat seer gekry het.

G - Ek het geweet dis jou shower ek is so bly vir jou part man. Da is niks so lekker om geskenkies uit te pak en reg te sit nie veral vir 'n nuwe baba. Ek is nou skoon jaloers lol

Anje - Jou hare lyk stunning, wens myne groei so vinnig terug.

G,Nel,Morgan julle magies lyk te kostlik

Nel - Ek sal met DH praat en kyk of hy enige iets aan het vir dinsdag indien nie sal ek ook kom.

As ek iemand gemis het is ek baie jammer.

Sien julle praat so oor normaal kraam.?
Wie van julle het normaal gekraam al?
My ma vertel my altyd hierdie horror stories en net voor my induksie met kylie toe chicken ek uit.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6297 by Morgan
ek kla nou al die laaste paar maande ek vrek van die warm... en vandag kry ek koud... erg koud. Het al vergeet hoe dit voel!

anje waar is jy vandag?

VB... more is jou afspraak... baie sterkte!!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account