file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #5730 by Strik*kie
Jaaaa kan nie wag om te hoor wat het GB alles gekry nie.

:laugh: Driekie kan net voorstel.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #5729 by Lia
Wow, hier het skielik 'n donder bui uitgesak en my kantoor is nou sommer donker, het die ligte aangesit, maar dis hierdie energy saving globes en dit gee nie helder lig nie. Kry lekker koud. Het net 'n ou dun truitjie saam gebring werk toe. Sal more van beter weet. Hoop die tyd vlieg verby tot 16h00.

G, dis amper tyd vir jou baba shower, jy moet dit geniet.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #5708 by Driekie
Baai Anje!!!

Hehe Hexy!! Dis baaie waar. Markus is ongelooflik nuuskierig en ek moet hom als wys. Dis vir my so oulik as hy mense in die straat sien loop. Hy ken nie regtig die woord tannie nie maar wel oom. So as hy hulle sien wys hy so met sy vingertjies en se "oum loep" - "kom" "kom" en dan wikkel hy die vingertjies so!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #5663 by Lia
volgende Donderdag,

tata julle, praat later weer

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #5658 by Dassie
Voorspoed Paisley!!

Is haar IUI die Donderdag? Of volgende Donderdag?

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #5648 by sexy~hexy
Hulle is sulke klein grootmensies, ek moet ook elke dag vir myself se Jayden raak 4, hy is ook nog eintlik klein, mens moet nie te veel te vinnig verwag nie. Geniet elke oomblik, want voor ek my oe uitvee, vry hy agter meisies aan en kan nie meer op my skoot sit nie :S

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #5645 by Driekie
Hehehe lekker Anje!!!

Markus word die 27ste Mei - 2
So hy is nog lekker klein eintlik - dis hoekom ek se ek druk hom nie - maar ek wys hom die hoe's en hoekom's en so

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account