file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #5643 by sexy~hexy
Hehehe ag moeder Anje. Klink omtrent na iemand oulik, gewoonlik is hulle vinnig om 'n ding weg te gooi.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #5639 by Lia
Ek moet julle net eers dit vertel. My een yorkie is mos baie lief vir haar toys, maar sodra 'n beertjie of iets 'n gatjie kry en die watte stuff kom uit, dan gryp die ander yorkie die ding en sorg dat daar nie 'n stukkie watte binne oor bly nie. Dis groot pret vir haar, maar my huis lyk of 'n orkaan getref het. Gelukkig gebeur dit min. Nou ja, ons het vir die eerste keer in 'n lang tyd weer so episode gehad gisteraand en raai wat, vanoggend toe my bediende daar aankom, toe tel sy die beertjie op, sit die stuffing terug en werk die beertjie toe met naald en garing. Sy is so oulik !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #5637 by sexy~hexy
Ek is nou lekker lui en julle met julle kospraatjies maak mens net honger.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #5636 by sexy~hexy
Hoe oud is jou Markus Driekie?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #5629 by Lia
Weet nou nie of dit my internet konneksie of wat was nie, maar ek kon vir 'n oomblik nie in kom nie.

Charlaine, ons sal definitief so maak !!

Hehe G, ek weet wie die gelukkige wenner van die trekking is....lol. Geniet dit.

So lui soos ek gister was, so hard werk ek vandag, kry nogal baie lekker gedoen. BAas het nou net gery, so nou gaan ek eers lekker kan werk.

Ja, ek hou ook duim vas vir Paisley, sy se dr se hy verstaan nie hoekom die laaste een nie gewerk het nie.

En jip, dis bevestig, ons het vetkoek en kerrie mince vanaand. My man se as ek die vetkoek bak, sal hy die mince maak. Yum !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #5625 by Driekie
Ojaa - sy klink sommer meer positeif en opgewonde so ek dink hulle het sommer baie goeie nuus by Dr Strikdas gekry!! :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #5618 by Driekie
Dis baaaie waar wat julle se!! Iets waarmee Markus darem lekker vinnig is is die etery. Hy eet al helemal self en nogals met n vurkie..dit lyk sooo cute..ek lat hom natuurlik nie alleen as hy met n vurk eet nie en sal by hom sit..maar hy eet heeltemal self al van Januarie af.

Elke kind leer op sy eie spoed en manier!Dis sooo lekker as hulle sulke mylpale bereik!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account