file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #5589 by Mommy2Monster
ek maak beslis melkkos vanaand - driekie se melkkos!!!!

het actually gewonder of ek nie bietjie die nanny moet vra om vir my deeg te knie vir paar vet koeke nie....sommer altwee maal dan kan my ou gesinnetjie eet waarvoor hulle lus het vanaand...

morgan - is jou pensie op FB?? dan moet ek gaan kyk - lyk my ek mis dit heeltyd.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #5588 by ChaNa
Anje - dis doodreg maar iewers moet julle girls kom kuier en kyk hoe lyk die plek.
Ons sal reel dat almal in pta kom dan kuier ons lekker en die wat kiddies het se kinders kan of Dvds in kylie se kamer kyk of buite speel.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #5587 by Lia
Skies Driekie...sien jy het geantwoord.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #5586 by G Baby
Ok klaar mooi gemaak,kids ook skoon angetrek en boetie in die bed gesit. Ai hy is darem maklike kind,hy slaap so maklik,niks moeilikheid,net tevrede met als. Hy het homself sommer gepottytrain ook,seker sy sussie maar heeltyd dopgehou. Slaap nog net met doek,maar die is inelkgeval droog as hy wakker word en dan s? hy hy wil gan pieps. Hy pieps sommer al self,klim op toilet en doen die ding,hy no2 ok al op toilet. Hy is nou maar 2 jaar 4maande-nogal vinnig vir seuntjie-ek het gelukkig geen druk op hom gesit-all by himself.
Julle ek nogal op my senuwees met al die vriendinne wat my gan bederf-dink ek gan maar rescues gou pop-bietjie emosioneel-netnou bars ek in trane uit!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #5585 by Lia
Charlaine, nie te lank nie, ek skat seker so 15-20 min as dit so lank is. Jy sal sien hy word so lekker dik, maar hy moenie te dik word nie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #5584 by Driekie
Chralaine - dis regtig vinnig so 10 min of so

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #5582 by Lia
Tx, Charlaine, sou graag wou, maar ek kan ongelukkig nie, het nog 'n werksopdrag wat volgende week moet in wees, so ek het heel naweek nodig. Iewers moet ek nog my bestuurslisensie hernuwing ook in werk.

Ek ken ongelukkig net van hoender in die oond gooi.

Ek is lus vir vetkoek, dink ek gaan sommer deeg vanaand koop en kerrie mince vetkoek vanaand maak.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account