file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #4682 by Ansa_S
Ja Anje en Driekie, volgende maand is ons maand!

Ek sit my hoop GLAD nie op die maand nie, want my lae rug is vandag so ongelooflik seer, so AF is seker nog voor saterdag hier, maar sy moet kom ek is reg vir haar!!!! Reg om haar vir 9 volle maande die trekpas te gee!!!!!!!!!!!!!!!! :P :P :P :P

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4677 by sexy~hexy
Lol voor die einde van die week is dit 100 bladsye en voor ons weet is daar weer 1000bladsye :D Hi Marie bly jy is ook hier

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4676 by Driekie
Hi Marie - hoe ganit v'dag??

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4673 by marie r
Hallo julle almal.

Julle chat iets vreesliks vandag. Het my so lank gevat om op te vang. Maar ek's vir nou eers by (het al lankal vergeet wat almal gesé het)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4671 by Driekie
Hi Gerne!!! Jou due dat is so by my b-day!!

Ai VB en Ansa - ek stuur vir julle albei n drukkie en n gebedjie - julle gan albei sommer dubbel gebless word met die results julle sal sien!!!!

Anje miskien join ek jou en Ansa nog - ek dink dalk my uterus lining was nie dik genoeg die afgelope paar maande nie en dat die pille al die balanse en goed nou eers weer uitgesort het - want frikken hel AF was eina die maand en baaaaie (yukkie!!!!)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4669 by Lia
Ugh julle, ek sukkel om te fokus vandag. Seker omdat ek so 'n lekker naweek gehad het.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4663 by Lia
Dankie vir jou goeie wense Gerne !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account