file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #4718 by sexy~hexy
Nie van my vergeet nie Driekie :(

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4714 by Driekie
Aaaaah G - jy maak my lekker honger nou - eks alweer op die melkkos band-wagon - maar moet eers gan melk koop - die naweek het ons lekker Milo gedrink so nous my melk op!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4711 by Driekie
Kry daai heks nie die boodskap nie!!! Sy moet nou rerig ophou om haarself so te nooi!!Ai Slakkie dan moet jy saam my VB Ansa Anje Paisley Ankia in die ry staan - ek dink ons moet n span-poging aanwend en haar wegjaag!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4709 by G Baby
Hallo julle,jammer ek is so skaars vandag!
Kry ok nie als opgevang nie...
Morgan hoe was jou sonar en hoe groot is sussie al-kon julle haar gesiggie mooi sien?
Ansa,hoop jou bloed uitslae is belowend!! Hou duim vas!
By ons reen dit heerlik vandag,gan vamiddag pannekoek vir die kinders maak(en natuurlik vir my-dink ek is lusser as hulle!!!)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4707 by Slakkie
Jip en ek het vergeet om die volgende te sê ek is op CD 3 vandag UAGHH

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4706 by Driekie
Wens ek kan nou die gesiggie kry wat hande klap - hierdie site en die admins is reeeeerig awesome en die posts post nie 2 of 4 of 6 maal nie en is lightning vinnig!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4703 by Driekie
Hello Slakkie - hoe ganit met jou - uiteindelik het jy ons gekry!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account