file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #4659 by Lia
Hehe, Ansa, as jy nie die maand swanger word nie, gaan ek en jy lekker saam swanger wees volgende maand.

VB, eintlik is dit goed dat jy so stres, want nou verwag jy die ergste en na die afspraak gaan jy nie weet hoekom jy so gestres het nie. Hoe laat is jou afspraak? Gaan jou man saam?

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4648 by Strik*kie
Vb ek hou vir jou styf duimpies vas dat als sal goed gaan en jy sal sien as jy daar klaar is dan wonder jy hoekom was jy so bang.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4646 by VB2010
Morgan nee dit sal nie nodig wees nie ek het darem klaar by jou gehoor hy is nice en en en
en dis nie die ondersoek self wat my vreet nie maar die nuus daarby

Ansa ek dink aan jou ook *hugs*

ek moet gou gaan
netnou terug

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4643 by Ansa_S
VB jy moet gaan sodat jy by 'n punt kan begin! Ek moet se na my 2 mc's voel ek baie verlig dat daar nou 'n pva is, en as die pva nie werk nie sal ek dadelik na 'n fs toe gaan sodat mens nie so in die duister is nie!

EK verstaan jou bang, ek is dan doodbang vandag vir my dag 21 progrestoroon uitslag! Wil nie so kleingelowig wees nie, maar is nog elke keer met 'n bloeduitslag met slegte nuus gegooi!!!!!!!!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4642 by Morgan
Vb ek en my man was ook 3 jaar lank op geen voorboedpille nie en ek het net nie swanger geraak nie!

Party keer is dit iets maklik om te fix!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4641 by Morgan
o ja VB.... Tienka is ook by dr roodt as jy haar wil uitvra oor hom... sy chat saam my by die julie 2010 mammas.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4636 by VB2010
Ansa ek was baie baie lank terug by 'n gynie, so die gaan die eerste besoek wees in eeue se tyd, en omrede ek nog nooit op enige voorbehoedmiddel was nie, en niks gebeur in al die tyd nie, ek en hubby is al 5 jaar saam.... makes you think né, hubby het al 'n kind uit 'n vorige verhouding, infact sy eks was twee keer swanger (een buisswangerskap) so ek DINK amper nie die probleem is aan sy kant nie

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account