file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #4635 by Morgan
VB ek was net so bang het n paar keer amper nie gegaan nie... maar ek is so bly ek het gegaan. byt net vas dis amper tyd vir jou BFP

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4629 by Ansa_S
VB ek is bietjie stadig en agter, hkm is jy nou weer so bang?

Ek het nou die spreekkamer gebel, uitslae nog nie daar nie hul gaan nou vir Lancet bel en hoor waar is dit en of hul nog besig is met dit! Ai die frustrasie van in Thabazimbi bly!!!!!!!!!!!!!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4622 by VB2010
en nog 'n ding ek het so gevoel ek ovuleer vroeer BAIE vroeer die maand, my rug wil afbreek en ek bly skerp steek pyne kry, en dis die eerste keer wat ek dit links het

Julle almal het pragtige foto'tjies op hoor!

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4618 by VB2010
hello julle

Dankie Driekie ek wou sommer nou tjank toe ek jou boodskappie lees

Julle ek is REGTIG EGTIG vrek bang hoor, ek was nog nooit in my lewe so bang nie en dis no jokes!

Ek roofkyk nie! Ek probeer opvang!

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4609 by Morgan
haha nou kan mens mooi sien wie is roofkykers!!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4606 by Grenaat
Hallo almal. Dis so nice om te sien julle almal gesels nog. Ek gaan sommer vir julle almal weer sterkte toewens op hierdie post ook, ek hoop die swangerskap gogga byt julle gou, dat julle mans geseen sal word met 'killer sperm' en dat julle so vrugbaar soos rotte word. :P

Ha ha, dis nie regtig die mooiste beskrywings nie ne!

sterkte girls.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4600 by Strik*kie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account