file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #4554 by Lia
Ansa, om aan te las by jou laaste sin...En die positiewe toets is nie ver vir ons girls nie. Meeste van ons het 'n pva, so ek het so gevoel ons gaan binnekort een na die ande 'n BFP kry !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4548 by Strik*kie
Morgan sien jy is nou al expert boarder. Een van die dat is jou blokkies vol en dan?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4547 by Ansa_S
Ek het nog nie gebel om te hoor wanner hul die uitslae gaan kry nie - ek is te bang!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4542 by Ansa_S
Ek sal bietjie my dokter vra van Fertomid as ek nie die maand swanger is nie en hy my op clomid wil sit!

Hel hierdie baba's kos mens al 'n klomp geld nog voordat jy swanger is! Maar is elke sent werd as jy die positiewe toets kry!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4540 by Morgan
toemaar ansa my vel lyk ook so!!! net as ek dink dis finally verby dan begin hulle weer van voor af!!

Ek het ook die eerste maand met fertomid swanger geraak!

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4534 by Strik*kie
LOL Anje ek vang ook elke keer net iets en wil dan reply dan word ek besig.

Sjoe Morgan dit is weird. :ohmy:

Ansa het jy hulle al gebel om te hoor hoe laat kry hulle dit?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4532 by Driekie
Fertomid het my ok swanger gehelp kry met Markus - sommer die eerste maand toe ek dit gebruik het!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account