file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #4531 by Ansa_S
OE julle ek weet ek het laas week gepla van puisies in my gesig, onder by die kakebeen, maar goeie #$#$@@$ dit is nou erg, tot in my nek! Ek lyk soos 'n tienderdogter wat se hormone heeltemal weghardloop met haar! Tot my man het vrydagaand toe ons rugby toe is gese, ek moet bietjie onderlaag smeer oor die puisies in my nek! was lus en steek hom met 'n sker!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4527 by sexy~hexy
AF moet enige tyd van vandag af opdaag Ansa

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4525 by Morgan
Fertomid het my, skapie en mommy swanger gemaak. Daai pil werk soos n bomb!!!

Dis goedkooper as clomid en ek het al meer + goed van hom gehoor as van clomid!

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4523 by Driekie
Nee dankie nie vir my nie sy was lank by my die maand en het my hel gegee..ek dink ek het haar hopelik laat verstaan dat sy vir 9maande nie haar gesiggie by my mag kom wys nie!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4519 by Lia
Ag nee Morgan, sms is definitief deur. Ek stuur gou pm op facebook vir jou.

Julle praat so baie, teen die tyd wat ek opgevang het en wil reply, stap my baas in met 'n nuwe taak.

Ilze, net 'n voorstel, ek weet Clomid werk nie vir party mense en die generies, Fertomid werk vir ander. Moet jy nie maar een maand met Fertomid probeer nie, ek dink dit was die pil wat vir Morgan gewerk het.

Hexy, ek stem, gaan nogsteeds gynie toe, al is AF laat.

Welkom Charlaine.

Hallo Happy, sjoe tyd vlieg. Ek kan nogsteeds nie glo jy is al sover nie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4518 by Ansa_S
Nee Morgan, ek wag nog geduldig! Thabazimbi is mos die stadige dorpie met bloedtoetse!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4515 by Morgan
Ansa kom ons hoop die heks gee jou n skip vir die volgende paar maande.... het jy nog nie die uitslae nie?

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account