file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #4495 by Strik*kie
hie hie Driekie ja was vanoggend vinnig op en toe weer besig geraak en go kom kyk wat maak julle

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4489 by Driekie
Haai Strikkie - ek dink ek blind ek sien jou nou raak..was jy al op vanoggend??

Sterkte Ansa!!! Ek verpes vergaderings!!!
O hene Morgan as jy se jou due date is 25Junie beteken dit my skoonsussie as dan al amper 31weke en nie 30 nie..haar due date is ok 25Junie..sal my gaai moet roer vir die shower..

Hmmm - lyk my ons kort net nof vir Bella en vir Slakkie en Venessa dan is ons weer almal hier...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4484 by Strik*kie
:silly: Sorry Anje, sien jy het gevra oor die pille en ek antwoord toe vir Ans. Skies leka deurmekaar vandag. :blush:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4483 by sexy~hexy
My afspraak by die gynie is mos Woensdagmiddag om 16h45. Ek is lus en gaan nie. Ek weet nie of daar dalk 'n brood in die oond is nie, ek twyfel, maar oor AF nog nie hier is nie, wil ek nie gynie toe gaan as dit Woensdag nog nie hier is nie net om weer te hoor dit is 'n BFN.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4477 by Ansa_S
hAAI HAPPY!

bly om te sien als gaan goed met jou en die baba!

Is soooo nie lus vir vanmiddag se simpel vergadering nie! My rug is so seer ek sal hokkie oefening ook maar moet omwens! En more moet ek Naboomspruit toe gaan vir hokkieproew. So gehoop ek kan dit 'n mis gee, maar ek moet 'n keurder wees! :evil:

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4467 by Morgan
Ek het my EDD uit gewerk op groei van die baba, maar finally is die groei van die baba en die 40weke presies die selfde so dis dan 25 Junie.

Hi charlaine PF is nou so stadig mens sal nooit lekker daar kan chat nie. Weet nie wat hulle gedink het toe hulle so groot change maak nie

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4465 by ChaNa
Nice..

Hoop dit gaan nog goed met almal. Ek moet saterdag toets, Dr pentz se opdrag so ek tel nou maar die dae af.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account