file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #4444 by Driekie
GRRRR Nelria jy maak my jaloers!!! Monte is flippen nice!!! Was nog net een keer baaaaaaaie lank terug daar!!!

Ansa - dis so n mooi pic van jou!!!
Skuus ek het nie pics van my wat mooi is nie..ek nie juis foto-genies nie!
Ilze - jammer vir ou heksie...dinge gebeur juis mos wanner jy jou gedagtes van dit afhaal!
Slakkie is op FB - wil nou nie haar naam en goed uitblaker nie - syt mos spesimiaal FB gan join..of het ek dit nou verkeerd?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4442 by ChaNa
Hey julle.. Ek weet nou nog nie mooi hoe werk die forum nie so wees maar geduldig lol.

Hoekom het julle girls hierna toe geskuif

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4440 by Elise
Morgan ek begin ook dink dis n dogtertjie so ek dink nie meer ek twyfel daar in nie maar ja ek sal maar wag al is my volgende een eers 19 mei dis nog so blerrie ver

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4436 by Morgan
Nelria sien ons verskil nou maar net n week... wonder hoe dit gebeur het... dink ek het nie mooi track gehou van hoe ver ek is nie.

happy wag maar vir die volgende sonar, voor jy als pink koop, dalk kan jy n bietjie mooier pic kry dan kan mens beter raai.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4422 by Elise
nelria bly iemand het my raak gesien lol dit gaan baie goed dankie is donderdag al 17weke kan dit wragtig nie glo nie die tyd het so gevlieg en ja die beweging is daar nog baie lig maar tog daar al wil ek dit meer voel moet ek maar wag baba is nou van kop tot tone so 16cm lank en weeg so :blush: 121g en manlief wil nie weet wat dit is nie en toe stem ek saam maar nou is ek naskurig maar sal maar moet wag want ek ken die verskil op die sonar nie

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4412 by Morgan
Sjoe julle gesels baie vat so lank om op te vang en as ek moet reply vergeet ek wat almal al gese het.

Nelria bly jy het ons gekry, arme lea hoop sys gou weer haar ou self... eks lekker jaloers oor monte dit klink flippen lekker

Julle wanneer kom supernanny op? ek het dit 2 keer gekyk en ek like dit maar ek weet nie wanneer dit weer opkom nie?

Anje het nogi n sms van jou gekry nie

G baby geniet jou baby shower baie... dis jammer ons kan nie daar wees nie!!

So bly paisley se AF het toe betyds opgedaag!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4409 by Nelria
g - dis crappy as hulle siek is - ek stuur haar maar kleuterskool toe want ek sal mal raak as sy so demanding is heeldag soos in aande - maar nou ja ek kan maar net wag :(

ansa - stunning stunning pic

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account