file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #4388 by Kriek
Anje, ek was in die maand 2 keer by gynie, het Clomid gedrink CD5-9 en DH ook, maar dit was maar n besluit wat ek en DH gemaak het toe ons begin het met pilletjies drink. My man is ongelukkig net so, hy sal nie gaan vir toetse en goed nie, en ek respekteer hom daarvoor. Gelukkig het ons darem vir Divan'tjie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4378 by Lia
Agnee ilze, jammer man. Het jy al met jou dr gepraat hieroor?

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4377 by Nelria
ok so officially more more almal

Was vreeslik kwaad vir pampers en is nog vies dat hulle ons sommer net so kan uitboot maar is darem bly meeste van ons kon hier reconnect ek sal vir charlaine e-mail met die site :cheer:

g - crappy oor geenhulp vir week YIKES

morgan - enjoiy enjoy jy is rerig bevoorreg met al jou 4d's B)

sexy - so bly julle trek is nou oor - maar jy pak seker nog heavy uit?

ansa - ek sem laat ons daai updated pics sien :)

dames - kom nou sit kiekies op by profile lekwa om gesig by naam te sit - die site anyway meer privaat as pampers

dis nou die ander ding dames hoe gaan ons nuwe bloed inkry? - dis nie asof jy die vloei van surfers gaan he soos op pampers nie

admin!!!!!!!!!!!!!!! hoe gaan julle lede werf????

die res van julle moet wonderlike dag he en hoop julle is geseend met al julle babatjise sommer chop chop

p.s - ons moet maar nou en dan pampers incheck net om ou mmeber te recruit - dink ons het slakkie verplaas want sy nie op fb nie en niemand haar e-mail nie mmmmmmmmmm and i need my slak fix!!!!!!

xxx

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4372 by Kriek
Hallo almal, hoop dit gaan goed en dat almal n heerlike naweek gehad het.

Wel, AF het gisteraand volspoed opgedaag, en soos ek n paar weke terug gese het, as AF kom die maand is ek klaar met ttc, ek kan net nie meer hierdie stres op my vat elke maand nie, en as dit die Here se wil is dat ons net een kind moet he, wie is ek om teen dit te wil baklei. Anyway, ek gaan julle klomp girls nie verlaat nie, gaan nog steeds hier wees vir ondersteuning. Julle is te oulik om net te los

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4370 by Lia
Hehe, thanks hexy.

Ankia, Paisley gaan vir twee weke op studie verlof wees. Sou hopenlik vandag FS gaan sien het as AF wel gister begin het, sy sal net nou en dan in log.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4369 by Elise
hi julle lanklaas met julle gechat hoe gaan dit met julle?

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4367 by Lia
HI Nelria, Ek het net een keer worlds strictest parents gekyk en jy sal nie glo nie, dit was hier in SA !! 'n Plaas in die Wes Kaap, was nogal baie funny, tieners van Engeland, het gesukkel om met ons skoolreels en plaaswerk na skool te cope...lol.

Shame, hoop daardie tand kom gou uit, sodat sy kan gesond word.

Jy het ons nou net kom lekker jaloers maak ne. En honger ook. Bly jy het dit geniet, dit klink heerlik !!!!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account