file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #4271 by Driekie
Hey - GB - sterkte met seuntjie vandag!! Hulle is mos maar vrek besig op daai ouderdom!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4267 by Driekie
O ja - Ankia - ek is bly jy is hier!!! En ons is nog steeds so saam saam - ek is nou op CD6

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4265 by G Baby
30 weke 3 dae

Hallo Julle,hoop julle naweek was lekker.
Ons s'n was lekker,heerlik saam vriende gekuier vrydag en res van naweek rustig gewees. Jammer dat ek nie personals doen nie,bietjie gaos vaoggend by my,bediende nie opgedaag nie,haar broer is dood,so sy is HEEL WEEK nie hier nie-begrafnis reel. EIsh! EK probeer werk so tussen deur,my seuntjie saam my,heel soet net besig,maar pla darem nie te veel nie.

Paisley gan jy na dr Pentz vandag?
Morgan geniet jou 4d en hospitaal toer-hoop dis lekker en laat weet.
Hexy-bly jaydon slaap in sy kamer!
DIs al wat ek kan onthou-aan al die ander hoop julle het lekker daggie!
:lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4259 by Driekie
Dankie Ansa - ek het gisteraand opgegaan en n klomp van my goed is weggegooi onder andere daai invite. Sal jy dit seblief weer vir my stuur??

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4254 by Strik*kie
Ansa, ek drink mos die skildklierpille, so ek drink dit nou vir die maand en vlge maand toets ek weer, maar gaan weer skildklier en prog toets doen.

Paisley sterkte met jou afspraak
Morgan jy ook en kom post nuwe pic vir ons.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4248 by Ansa_S
O ja ek wou nog vir julle vertel.

Vir die van julle wat ek of Facebook het, het ek invite vir die Karli projek groep.

Dit is my niggie se dogtertjie, met geboorte was dit so 'n klein rooi vlekkie, wat die doketrs nie eers raak gesien het nie. Maar by die dag het dit groter en opgehewe geword, nou lyk dit al baie erg.

Hulle het al baie goed probeer, en as sy hard stamp aan dit dan begin dit te bloei. So klink my nou is daar 'n dokter in Duitslad wat dit kan opereer. Ag ek wens hul kry genoeg geldjies om dit te kan doen want dis gaan vreeslik erg wees vir haar as dit groter word.

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4245 by Driekie
Hehehe my se Dh was terrified!Hy se nou nog hy weet nie of hy reg was om pa te geword het op daai stadium nie, maar nou is hy die een wat my aanpor en moed inpraat!

Maar ek moet admit daai eerste bad is nogal scary as hulle so klein is!! En n nat babatjie is baie glibberig!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account