file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #4405 by Ansa_S
My lae rug maak my weer dood vandag! Seker 'n teken dat AF saterdag haar opwagting gaan maak!

SO dan is dit ek en Clomid!!!!!!!!!

:pinch:

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4401 by Nelria
ok thanks dames

anje - my job is done as ek jou honger gemaak het ek is stuffed na bacon, beans, toast, vrugte, danish en 2 croissants is ek stuffed LOL

ilze - so bly jy gaan rondhang - crappy vir jou oor af maar positive vibes om jou doen jou net goed

dames - kom nou sit bietjie kiekies van julle SELF op!!!!!!! love julle kiddies maar dan moet julle ook somewhere in pic wees :kiss:

hello hello happy - wow jy het ons gekry ek is impressed - hoe gaan dit? hoeveel weke? boep pic? beweging?

File Attachment:

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4395 by G Baby
Hallo Nelria,sjoe monte klink heerlik,en daai kos klink devine-ek sommer honger nou!!!
SHame jy maar rowwe tyd met Lea agter die rug,hoop die week beter! Myne,het alweer begin hoes,blykaar hoes die hele kleuterskool. DIs iets om van mal te raak. SY hoes omtrent die hele nag deur.

Ek sal so nou en dan inloer,ek het julle ges? dat ek vermoed my ooievaarstee is more middag 3 uur. Aan die eenkant is ek bly ek weet,ek is nie groot op verassings nie. Hoop maar ek is reg sodat ek al my baba goed kan regkry! Baie goeie vriendin van my wat dit reel,sy is dierbaar. Kamstig 'n miglio uitstalling by haar huis,maar ek dink ek gaan bederf word!! Ag lekker kan nie wag! :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4393 by Driekie
O ja en Venessa....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4392 by Kriek
DH nie Clomid gedrink nie, he he, lees nou eers my post. Hy het Staminogro en Spermaid gedrink

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4391 by Ansa_S
Het met Paisley gesms, Af het toe gister opgedaag soos wat sy moes, en sy sien vir Pentz more.

Sy se sy vas bietjie die maand van ons klomp af, sodat sy haar mind kan regkry oor wat God se plan met haar is!

Ek wag nog vir die progrestoroon uitslae
:X :X

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4390 by Driekie
Ahaaa dankie - nou is dit net Charlaine wat kort - ek het nou 45 min op PF spandeer om te probeer inkom op ons ou thread! Genoeg is genoeg daai site sien my nie weer nie!!!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account