file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #4211 by Ansa_S
Sjoe hier chat mens sommer baie vinnig, ek weet nie of ek vandag sal kan byhou nie het hopeloos te veel skooladmin wat ek moet doen. En ek is nou nie die beste admin boffen nie!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4207 by Driekie
Ek so bly julle trekkery het goed afgeloop Hexy!!!

Ansa en VB julle 2tjie kry special attention in my gebede vir goeie nuus en kalmte!!

Anje - dis soo lekker om te droom oor hierdie dinge, ons doen dit ok gereeld!!Jy moet moet vir ons die pics stuur van before & after! Ek soo nuuskierig!!

Klippietjie jy moet die dag geniet!!

En oor die res kan ek niks onthou wat ek gelees het nie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4204 by sexy~hexy
Ek sien nog pienk Morgan.

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4199 by sexy~hexy
Nee, DH sal dalk eers Donderdag hoor. Maar bid tog asb nogsteeds dat hy die werk kry?

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4195 by Morgan
Is dit net ek of is die mainpage se headings nou blou?

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4179 by sexy~hexy
Glo my, Jayden het 'n liggie in sy kamer, maar as die lig aan is slaap hy nie. So ek het ook al als probeer, maar wat vir een werk werk nie altyd vir die ander een nie :)

Die nuwe huis bly regtig lekker. Ons meubels pas so lekker in, dit lyk net cozy :)

Ok so update gou weer - wie is waar in hulle siklus??

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4175 by Morgan
o ja julle vandag 16:30 is my 4d scan by die hospitaal en dan 17:30 die maternity ward tour. Gan my seker lekker bang maak mar ek wil graag sien hoe alles gan werk en waar ek en my babatjie gan le. Ook hoor wat ek als moet saam vat dat ek my tassie kan pak.

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account