file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #4138 by Lia
Sterkte Klippie, lekker, dan kan jy heel Maandag met ons chat...lol. Hoop die week vlieg verby vir jou !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4137 by Morgan
More almal

VB moenie bang wees vir die dr nie, belowe jou hy is baie rustig, en verstaan ons vroeuns baie goed. Baie sterkte!

Ansa hoop jy kry die bloed uitslae gou terug dat jy nie heel dag daaroor warry nie, maar eks seker dis goeie nuus!

Driekie bly jy voel beter, nou het jy finally n 28 dae siklus nou begin die dinge gebeur. FXFX dat die jou maand is.

Hexy hoop julle bly baie lekker in die nuwe huis, een ding van trek is mens gooi al die gemors weg dan voel mens ook 20kg ligter.

Paisley het AF toe betyds opgedaag,,, hoop rerig so, anders moet sy weg bly vir die volgende 9maande!

Anje jy moet n pic post van die nuwe hare! en my asb daai vrou se nommer gee by wie jy sny, ek wil hoor wat sal sy vra vir n kleur. Wil graag kleur voor baba kom dink nie ek gan na baba baie "me" time he nie

Al die ander HELLO

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4136 by klippie
Hallo al julle dames

Hoop julle het 'n lekker naweek gehad. Ek het nogal hard gewerk. Hierdie week gaan 'n dol week wees! Ai tog, ek vat darem volgende Maandag af - sien uit! :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago - 16 years 5 months ago #4133 by Lia
Driekie, bly jy voel beter.

Hallo Strikkie. Vragie: As jy nou die pille begin drink, wanneer toets jy weer om te sien of die probleem uitgesorteer is?

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4128 by Lia
More, more dames.

Hoop dit gaan goed vanoggend.

VB, dis normaal om te stres, ek hoop jy kry 'n pva.

Ansa, sterkte, dink aan jou, laat weet ons wat se hy.

Hexy, dis so lekker om in 'n nuwe huis in te trek. Baie Geluk, die ergste is verby.

Sterkte Paisley, dink aan jou.

AFM: Ek het 'n heerlike naweek gehad. My werksopdrag klaar gemaak, my hare gesny en 'n funky kleur gekleur (nog onseker oor die kleur) en kwaliteit tyd saam manlief spandeer. Ons was gister in Culinan en lekker deur al die crafty shops geloop en sommer daar ge eet ook. Het lekker gedroom oor eendag....

Julle moet 'n lieflike dag he.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4124 by Ansa_S
Dankie strikkie,

Jy weet mos maar hoe is ons vrouens! My man is vas oortuig dat ek wel geovuleer het, so ek hoop maar hy is reg.

My hart sal nie seer wees as ek nie swanger is die maand nie, wil net weet of ek na skraap nog ovuleer.

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4120 by Strik*kie
Hallo julle

Hoop almal leka naweek gehad.

Ansa sterkte en laat weet ons wat uitslae is. fxfx

VB hou op stres oor dr dit kan net vir jou antwoorde gee (se ek wat net so bang is altyd lol) Dis al nader aan POA en dalk is dit net iets kleins wat fout is.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account