file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #4173 by Lia
Tata Klippie, geniet jou dag.

Ek moet ook nou groet, het 'n hoop werk wat wag. Chat later weer.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4172 by Lia
Wow Morgan, jy het nog net 10 kort weekies oor ne?! Jy sien seker al baie uit.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4170 by klippie
Girlies, ek moet groet - ek is die res van die dag uit die kantoor uit! Sal week more chat! Lekker dag vir julle almal. Mwah mwah mwah

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4165 by Lia
Klippie, ek moes, dit het oor my ore begin groei. Het nie baie afgesny nie, net so by my ore en in my nek. Net geshape, sodat dit darem nie helemal bos lyk nie...lol.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4163 by Morgan
klippie ek quick reply, tensy ek wil woorde bold maak of kleur of smileys insit dan gebruik ek reply.

Hexy dis great dat hy in sy eie kamer slaap. Ek het die naweek aan mommy2monster se oulike plan gedink om haar kiddie in sy eie kamer te laat slaap. Sy het vir hom n vistank gekoop, Dit het n mooi nightlight en dan kan hy vir die vissies kyk en se die vissies wil nie sonder hom slaap nie. Sy het altyd sulke goeie idees dy kan eintlik n boek skryf.

Anje my kamera se kabel is mos missing moet eers n nuwe een koop en ek bly vergeet!

Ai tog klippie mens se hart raak so seer as mens sulke kindertjies sien!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4162 by Lia
Dis wonderlik Hexy !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4161 by klippie
Anje, hoe op aarde kan jy al wil hare sny as jy dit nou die dag alles afgeskeer het? Groei dit so vinnig?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account