file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #63514 by Kriek
Praat jy Driekie, wat sommer in die winter 7 kilos verloor het

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63513 by VB2010
LOL Kriek ek se dit ELKE winter!

hexy benoud wees??

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63511 by Kriek
Jinne Hexy, ek hoop maar vir jou part jou gynie wat jy nou het is so bietjie meer updated met die tegnologie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63510 by Strik*kie
Sy moet haar voorskrif kry van die pille sodat sy woens kan begin drink nou het ontvangsdame har belowe sy faks dit dadelik en noggie gekry. lol

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63508 by Driekie
Ek stem met daai ene VB - ek gan eers weer na die winter begin stress oor die kilos - my bad deel van die jaar is gewoonlik Desember - man-o-man dan pak hierdie boude vir hulle toe!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63507 by Kriek
Strikkie, kyk gou jou pm
O hel VB, ek se ook altyd worry na die winter deur, en dan gebeur daar niks deur die somer nie. lol

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63505 by Cornel
Ek glo darem ons behoort iets te hoor....my gynie is in Klerksdorp en hy is vreeslik besig......so ek glo sy masjien sal die ding kan doen!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account