file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #63526 by Kriek
mmmm VB daai is ook my favourite as ek by die Spur gaan eet. Hel maar ons praat altyd oor kos die tyd van die dag. lol

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63523 by Driekie
Hiehie Krieks - dit was n "ongeluk" - weet regtig nie hoe dit gebeur het nie!

Nee vrek - ek sal haar regtig in n ander geloof in uittrap!!!!!Jeez - jy kan mos nie die pille en inspuitings willy-nilly gebruik nie, dit moet dan op n sekere dag gebeur!


Cornel - wie's jou gynae op Klerksdorp??

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63522 by VB2010
ek bedoel spur! nie sput nie lol

shame man Hexy kan dink dis nie lekker nie, het dit darem op 'n stadium weg gegaan?

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63521 by sexy~hexy
VB, ja as ek gaan slaap in die aande, dan raak ek benoud. DH moet my nie te styf vashou nie, want dan kry ek warm en voel dit of ek nie asem kry nie :S Het dit met Jayden ook ervaar, dis nie leka nie!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63520 by VB2010
ek is nou lus vir een van sput se chicken snitchels (sp) met kaas sous

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63519 by VB2010
well done Driekie!

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63518 by VB2010
ag nee shame sy moet sommer vinnig op daai ontvangsdame se kop spring

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account