file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #63495 by Cornel
Hexy ek weet nie wie is meer angstiger van my of DH nie!

Weet jy dit voel vir my of dit weer my eerste keer is van swanger wees! En as ons dan die hartjie gehoor klop het,sal dit ons eerste keer wees,het dit glad nie met die ander 2 sonars ondervind nie......

Ek het nou daai gaga naar gevoel!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63494 by Strik*kie
Thx VB, lol

Toemaar Driekie en VB daar was niks nuuts nie, of nie belangrik nie, behalwe Klippie wat weereens wag vir 'n faks LOL

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63493 by Kriek
Howzit VB en Driekie, het gesien jy was vroeer op VB, maar het jou gemis

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63491 by VB2010
hierdie koue weer is nie goed vir my heupe nie, het nou vir my 'n groot bak popcorn gemaak

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63488 by Strik*kie
Nice Hexy.

Thx Cornel, jy gaan sien hoe dans daai babatjie as die bfp kom ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63487 by Kriek
Shame Cornel, ons het ook net teel vloere in ons sitkamer en dit maak nogals die plek koud, maar wil nie nou n mat daar insit nie, nie met die klein hond nie, sy kry partykeer koud dan gaan poef sy reg voor die trappe waar ons moet oploop

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63484 by VB2010
toemaar Driek ek het ook gelees maar onthou niks lol

Strik jou dansende baba is cute hoor!
Kriek vas byt dolla, die regte ding gaan kom al voel dit nie nou so nie

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account