file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #63540 by sexy~hexy
LOL VB, met Jayden het ek dit eers laat in my swangerskap ervaar, hier van 7mde af, toe hy nou regtig begin plek vat het.

Ek dink nou is dit maar nog van die boonste lugweginfeksie, dokter het vir my pilletjies gegee vir die benoudheid :D

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63537 by Driekie
Aaaaaah - ek het al baie baie goeie dinge van hom gehoor!!!!Ek het sterk oorweeg om soontoe te gaan toe ek ander gynae gesoek het maar toe kry ek darem ene hier wat nice is!

Julle maak my nou honger - ek het die naweek so n lus vir hot-dogs gehad!!Weird want dis nou nie juis een van my ultimate faves nie..wonder wat gan ons vanaand eet....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63534 by Strik*kie
Kriek - jou gepm. ;)

Wat eet julle vanaand? whaaaaaahhaaaaaaaaaaa

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63533 by Kriek
Ek stem Strikkie, ek dink ons moet nuwe reel maak, geen gepratery oor kos meer nie. lol

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63532 by Strik*kie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63530 by Driekie
Yikes - Hexy jaa soos VB vra - gan dit na n tyd weg?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63529 by Cornel
Driekie,DR NIENAMBER....

Hexy,ek kry ook so snaakse gevoel oor my maag as DH my in die aande vashou ~ dit voel of sy hand/arm te swaar is en dan mag hy nie naby die boobs kom nie!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account